Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppi See

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Jacinta A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Lovely stay! Stay at Oppi See was so relaxing. We loved that it was so close to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Virfrissend! Ons het heerlik gekuier en gerus. Netjiese eenheid met alles wat mens benodig. Baie dankie Sylvia.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annerene P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Lekker rustig. Dit was een van ons lekkerste wegbreke ooit. Dankie, sal weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelise S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Rustig, asemrowend mooi. Oppi See is ‘n 'n lieflike plek wat baie netjies en goed toegerus is. Ons was baie hartlik ontvang deur Sylvia wat gesorg het vir elke klein detail. Baie dankie ook vir al die bederfies! Dis 'n pragtige, netjiese en skoon plekkie met 'n pragtige see-uitsig, baie rustig en alles beskikbaar wat jy benodig. Ons sal vir seker weer gaan kuier en sal dit vir enigeen aanbeveel. Nogmaals baie dankie Sylvia.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sylvia
Oppi See
Baie dankie Truida vir jou mooi resensie ek waardeer dit baie.

Sanli C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Gehalte, gasvry en gemaklik. Ons het Oppi See vreeslik geniet. Die breekware en linne is van goeie gehalte. Die eienaar het 'n oog vir fyn detail, wat dit 'n spesiale plek maak! Dit is loopafstand van die strand. Alles wat nodig is om gemaklik te bly en die ligging te waardeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sylvia
Oppi See
Baie danke Sanli vir die goeie resensie ek wardeer hoop ek sien julle weer. Groete, Oppisee

Jacques T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Dit was baie lekker. Die ligging is perfek en dis binne loopafstand van al die lekker plekke soos die strand. Goeie waarde vir geld vir 'n vinnige naweekwegbreek van die gejaag. Alles wat jy nodig het is in Oppi See en dis binne loopafstand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sylvia
Oppi See
Thank you, Mario. I hope I see you again.

Sheldon M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Amazing. Very pleasant place. Has everything you need and only a few steps away from the amazing beach. People in Yzerfontein are very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marios J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Very comfortable stay. The accommodation was well kitted out. The host was friendly, helpful and forthcoming of any information about the surroundings that we required.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Christene C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2023

Asemrowend. Oppi See is 'n baie oulike plekkie, baie netjies en skoon en waarde vir geld. Die eienaar is baie gasvry en vriendelik. Dit is loopafstand vanaf die see, so los jou skoene/plakkies by die huisie en geniet die seesand onder jou voete. Dit is hoe naby dit eintlik is. As jy gekom het om te rus/ontspan is dit vir seker die plekkie. Dit is so rustig met die see in die agtergrond wat jy hoor en met vroegoggendstappies by die see, voel mens net lus vir die dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Sylvia
Oppi See
Baie dankie Christene, julle is baie welkom om weer te kom. Dankie vir so 'n netjiese plek agtergelaat.

Ansie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2023

Heerlike rustige vakansie by die see in 'n veilige omgewing. Loopafstand van die see en goed geplaas t.o.v. restaurante en koffiewinkels. Baie skoon omgewing. Die gasvrou het ons hartlik en vriendelik ontvang.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sylvia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 24, Yzerfontein, 7315, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb74d9d4364337847ff10f7e1b050e73641768837623d08c6076af016d9092dbed8a81d1963271ad1f63595d11bd01ace9d25?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 24 Beach Road Yzerfontein 7315 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.343882817151 18.160818299336

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang