Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppi See

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sylvia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 49 resensies vir Oppi See
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jacinta A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacinta A

Lovely stay!

Stay at Oppi See was so relaxing. We loved that it was so close to the beach.

Mariette M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette M

Virfrissend!

Ons het heerlik gekuier en gerus. Netjiese eenheid met alles wat mens benodig. Baie dankie Sylvia.

Annerene P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerene P

Lekker rustig.

Dit was een van ons lekkerste wegbreke ooit. Dankie, sal weer kom kuier.

Annelise S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise S

Rustig, asemrowend mooi.

Oppi See is ‘n 'n lieflike plek wat baie netjies en goed toegerus is. Ons was baie hartlik ontvang deur Sylvia wat gesorg het vir elke klein detail. Baie dankie ook vir al die bederfies! Dis 'n pragtige, netjiese en skoon plekkie met 'n pragtige see-uitsig, baie rustig en alles beskikbaar wat jy benodig. Ons sal vir seker weer gaan kuier en sal dit vir enigeen aanbeveel. Nogmaals baie dankie Sylvia.

Oppi See se terugvoer

Baie dankie Truida vir jou mooi resensie ek waardeer dit baie.

Oppi See
Sanli C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanli C

Gehalte, gasvry en gemaklik.

Ons het Oppi See vreeslik geniet. Die breekware en linne is van goeie gehalte. Die eienaar het 'n oog vir fyn detail, wat dit 'n spesiale plek maak! Dit is loopafstand van die strand. Alles wat nodig is om gemaklik te bly en die ligging te waardeer!

Oppi See se terugvoer

Baie danke Sanli vir die goeie resensie ek wardeer hoop ek sien julle weer.
Groete,
Oppisee

Oppi See
Jacques T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques T

Dit was baie lekker. Die ligging is perfek en dis binne loopafstand van al die lekker plekke soos die strand.

Goeie waarde vir geld vir 'n vinnige naweekwegbreek van die gejaag. Alles wat jy nodig het is in Oppi See en dis binne loopafstand.

Oppi See se terugvoer

Thank you, Mario. I hope I see you again.

Oppi See
Sheldon M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheldon M

Amazing.

Very pleasant place. Has everything you need and only a few steps away from the amazing beach. People in Yzerfontein are very friendly.

Marios J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marios J

Very comfortable stay.

The accommodation was well kitted out. The host was friendly, helpful and forthcoming of any information about the surroundings that we required.

Christene C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christene C

Asemrowend.

Oppi See is 'n baie oulike plekkie, baie netjies en skoon en waarde vir geld. Die eienaar is baie gasvry en vriendelik. Dit is loopafstand vanaf die see, so los jou skoene/plakkies by die huisie en geniet die seesand onder jou voete. Dit is hoe naby dit eintlik is. As jy gekom het om te rus/ontspan is dit vir seker die plekkie. Dit is so rustig met die see in die agtergrond wat jy hoor en met vroegoggendstappies by die see, voel mens net lus vir die dag.

Oppi See se terugvoer

Baie dankie Christene, julle is baie welkom om weer te kom. Dankie vir so 'n netjiese plek agtergelaat.

Oppi See
Ansie N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie N

Heerlike rustige vakansie by die see in 'n veilige omgewing.

Loopafstand van die see en goed geplaas t.o.v. restaurante en koffiewinkels. Baie skoon omgewing. Die gasvrou het ons hartlik en vriendelik ontvang.

Truida C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Truida C

Beautiful!

Lovely area, very clean. The indoor braai at Oppi See is a winner in my books. I definitely recommend it. The owner is sweet and kind.

Sergio B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sergio B

Pleasant and well located.

Good stay and very pleased. Next time I would like to stay a little longer.

Jean D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean D

Sentraal, stap afstand van see, netjies.

Vreeslik lekker gekuier. Daar was alles wat ons nodig gehad het. Baba se kampkot kon ook in die slaapkamer inpas. Binnebraai is altyd lekker met 'n kleintjie. Stapafstand van see.

Maryka T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryka T

Oppi See was baie netjies en baie skoon gewees.

Ons het baie lekker gebly, sal enige tyd weer daar bly.

Oppi See se terugvoer

Baie dankie Maryka, julle is enige tyd weer welkom. Wag vir julle.

Oppi See
Talita L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita L

Baie lekker gebly, alles is presies soos foto's wys. Baie netjies.

Oppi see is verseker die geld werd, heerlik gebly en kuier, sal verseker weer gaan.

Herman T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman T

Rustig, sentraal, netjies, vriendelikde diens.

Ons was hartlik verwelkom deur Sylvia, waar sy vir ons deur die blyplek geneem het en instruksies gegee het. Die plekkie is oorkant die see en baie sentraal. Loop afstand na meeste geriewe soos restaurante, die supermark asook die strand. Netheid is versker een van die grootse opmerkings, elke area en item was silverskoon. Gedurende loadshedding het die binnebraai ons warm gehou en lig verskaf. Daar was ook 'n lamp met 'n battery wat uithelp as die krag uit is asook gasaangedrewe stofies indien nodig. En vir die wat geheg is aan die internet (al probeer mens wegbreek en afskakel) het die wifi altyd beskikbaar gebly. Na 'n naweek was ons uitgerus, maar spyt ons het nie nog 'n aand langer gebly nie. Maar daarvoor sal ons opmaak om in die toekoms weer van Oppi See se geriewe gebruik van te maak.

Oppi See se terugvoer

Baie dankie Herman, vir my mooi resensie. Ek verwelkom julle verseker weer. Groete,
Sylvis

Oppi See
Marna V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna V

Gesellig, gasvry, kommerloos.

Oppi See was een van die lekkerste wegbreke wat ons in 'n lang tyd gehad het. Van die intrapslag was Sylvia gasvry en vriendelik. Die eenheid is uiters netjies en baie goed toegerus. Ons sal beslis in die toekoms weer Oppi See besoek.

Oppi See se terugvoer

Baie baie dankie ek waardeer dit hoop ek sien julle gou weer.
Groete
Oppisee

Oppi See
Shanlee N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanlee N

Comfortable, relaxing and great location.

We really enjoyed our stay here, had everything we needed and was honestly in the best location right on the beach front! Would definitely go again!

Oppi See se terugvoer

Baie dankie Shanlee ek waardeer julle resensie kom gerus weer

Oppi See
Charmandi L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charmandi L

Baie lekker gekuier.

Lekker plek en sal weer gaan. Parkering is bietjie beperk met baie mense wat op straat parkeer om naby strand te wees.

Susan S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan S

Heerlike plekkie!

Ons het baie lekker gekuier.

Inge G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge G

Home away from home.

Ongelooflike netjiese en skoon akkommodasie. 'n Versteekte juweel, perfek vir 'n vinnige wegbreek van die besige stadslewe.

Alan Leonard C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alan Leonard C

Ons het heerlik gerus en geslaap. Die binnebraai was 'n wenner in die koue stormweer.

Alles was gerieflik, baie netjies en baie skoon. Dit is baie belangrik in Covid-tyd. Ons het baie tuis en gemaklik gevoel by Oppi See. Alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar. Dit was soos 'n huis weg van die huis. Ons sal beslis weer gaan. Baie dankie aan Sylvia vir die ekstra bederfie op die bed. Dit was heerlik!

Oppi See se terugvoer

Baie dankie Truida ek is bly julle het dit geniet. Hoop ek sien julle gou weer. Mooi dag en bly gesond.

Oppi See
Elmarie S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie S

Baie lekker.

Ons het lekker gerus en die wêreld vanuit Yzerfontein verken.

Liezl B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezl B

Baie netjies en skoon, gasvry ontvang.

Plek het alles wat 2 mense kort vir 'n vakansie.

Melanie L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie L

Dit was so goed vir die siel.

Oppi See was ongelooflik skoon en netjies. Die ligging is fantasties, die fasiliteite was goed. Die bed slaap baie lekker. Ons het so lekker gekuier en sal vir seker teruggaan na Oppi See. Baie dankie Sylvia.

Danielle O - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle O

Very relaxing.

The hostess was friendly and very accommodating. She had little treats waiting for us and made special arrangements for my 1 year old daughter to come along. The location is a stone's throw from the beach. You go to sleep and wake up to the sound of the waves. Highly recommend for a relaxing break.

Erika W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika W

Heerlik.

Die ligging is perfek, dis by die strand en die see kan geruik en gesien word. Die huisie is pragtig gemeubileerd, daar is alles in wat benodig word. Heerlike binnebraai. Buite is tafel en sambreel. Ons het dit vreeslik geniet.

Leon L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon L

Rustig in netjiese fasiliteite, naby die see.

Die netjiese en skoon verblyfplek is lekker ruim met werklik alles wat nodig is vir lekker verblyf. Die binnebraai is natuurlik altyd 'n wenner by die see. Oppi See is baie naby die hoofstrand en dit is 'n aangename omgewing om in rond te stap.

Amanda V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda V

Baie mooi verblyf met als wat mens benodig en die geluid van die see in jou ore.

Sylvia was baie behulpsaam en tegemoetkomend.

Willie S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Willie S

Rustig en alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar.

Het lekker gebly, alhoewel die plek vir stadsmense onveilig voel omdat daar geen diefwering of veiligheidshekke is nie.

Theo S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Theo S

Baie aangenaam.

Die eenheid het, vir ons twee volwassenes, beskik oor die nodige geriewe en toebehore. Alles baie netjies en skoon. DStv is beskikbaar. Die ligging van Oppi See maak dit baie toeganklik. Naby die winkelsentra en binne stapafstand na die uitgestrekte strand en mooi, goed versorgde kuswandelpaaie, die nuwe hawe en 'n voortreflike inligtingsburo. En natuurlik, die kenmerkende Weskus-gasvryheid van die eienares was voorop. Sy het geen moeite ontsien om ons verblyf baie aangenaam te maak nie.

Antonie B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie B

Onverbeterlik!

5-ster-akkommodasie. Heerlike 'kaggeldvuur' geniet met binnebraai. Dankie Sylvia.

Liezel S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel S

Awesome wegbreekplekkie.

Oppi See is 'n perfekte wegbreekplek met alles wat jy benodig. Sylvia is die perfekte gasvrou.

Ronelle H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle H

Heerlik!

Oppi See is net wat ons nodig gehad het. Woonstel is baie netjies en letterlik net 'n paar trappe tot op die strand. Ons het die binne braai baie geniet, aangesien die aande reeds koud raak. Ons sal beslis weer gaan!

Andre M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M

Fantasties.

'n Baie netjiese verblyfplek naby die strand en loopafstand van winkels en restaurante.

Wouter O - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter O

Dankie Sylvia vir die lekker verblyf.

Die eenheid was baie netjies en het heeltemal voldoen aan ons vereistes. Baie naby aan die see wat dit nog beter maak!

Liezl D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezl D

Rustigheid letterlik "Oppi See".

Oppi See is goed toegerus vir 2 mense. Jy het niks meer nodig nie. Die plek is netjies en skoon en dis stapafstand van die strand. Dit is ook om die draai van die Spar. Ons het lekker gebly!

Thys V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thys V

Was aangename naweek by die see.

Oppi See was 'n aangename wegbreeknaweek by die see en Sylvia was 'n uitstekende gasvrou. Vriendelike diens en sal Oppi See aanbeveel vir besoekers aan Yzerfontein.

Gavin Carl A - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin Carl A

Our stay was very pleasent, comfortable, the accomandation was exceptionally clean and very well equipped.

The positives are: - accommodations is well positioned and is literally across the road to the beach; - kitchen is very neat and well stocked with everything you may need for self catering; - bedroom was nicely decorated with a comfortable bed; - lounge is beautifully decorated with DStv and has a built in fire place - perfect. The negatives are: - the noise factor mostly due to the beach road traffic; - for us security was a factor as there are no burglar bars on window/doors (regardless of the fact of no prior incidence on property); - would be nice if there was free WiFi. Besides all - we will be back and thank you, Sylvia. I would highly recommend your facility to family and friends.

Johan V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Goed geleë, mooi en stylvol, alles in woonstel wat nodig is.

Ons het baie lekker gebly, vriendelik ontvang en die woonstel is goed geleë en baie goed ingerig.

Gerri V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerri V

Dit was baie spesiaal.

Baie nice. Die plekkie is ouliik en so stylvol. Gaan definitief terug! Sylvia is wonderlik!

Christiaan R - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan R

Baie lekker gebly.

Dit is 'n baie wonderlike plek om te bly, almal in die omgewing is baie vriendelik, baie mooi uitsig en baie lekker atmosphere.

André D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André D

Vreindelik, netjies en baie lekker!

Sylvia het ons baie welkom laat voel en ons was dadelik gemaklik. Ons het regtig ons tydjie daar baie geniet. Ek sal weer daarheen gaan. Dit is lekker sentraal, ons kon oral stap en die binnebraai is ook 'n wenner. Ons het baie lekker gekuier, dankie!

Sharon G - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon G

Baie lekker, jy kan die see sien.

Verblyf was lekker, vriendelike diens, baie mooi.

Oppi See se terugvoer

Baie dankie Pieter waardeer dit baie hoop om julle weer te sien.

Groete,
Sylvia

Oppi See
Boelie V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Boelie V

Lekker

Sou graag veilige parkering vir my voertuig wou gehad het. Dit is egter nie 'n gebied wat bekend staan vir misdadigheid nie so miskien is dit net my Gauteng denkwyse wat kla. Baie lekker gebly.

Noelene F - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Noelene F

Heerlik verby!

Ek sal "Oppi See" aanbeveel vir enige persoon(e) wat net lekker rustig wil verkeer en ontspan.

Ansie V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie V

Gemaklik.

Die eienaar het ekstra moeite gedoen om ons te akkommodeer en dit was vir ons maklik en gerieflik.

Tilla B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tilla B

Uitstaande!

Die feit dat Sylvia Duckitt so baie moeite gedoen het om ons tuis te laat voel, het dit net soveel lekkerder gemaak! Dit was die klein dingetjies soos 'n bottel wyn, heerlike botteltjie heuning en appelkooskonfyt (heerlik!) wat alles die moeite werd gemaak het!

Pieter V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V

Baie lekker. Rustig met die branders wat jy hoor as jy wakker word.

Baie lekker gekuier. Vriendelike mense in Yzerfontein. Mooi skoon vakansieplek.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 24, Yzerfontein, 7315, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb74d9d4364337847ff10f7e1b050e73641768837623d08c6076af016d9092dbed8a81d1963271ad1f63595d11bd01ace9d25?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 24 Beach Road Yzerfontein 7315 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.343882817151 18.160818299336

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang