Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppi See

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Charles B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Beste teen beste. Goeie diens met 'n wonderlike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
Oppi See
Baie dankie. Julle is altyd welkom en was ster gaste! Oppi See Groete

Mike L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Very pleasant and relaxing, beautiful view. Die eenheid is netjies, skoon, gesellig, en goed toegerus. Daar is 'n uitsig op die see uit elke kamer, en natuurlik is die balkon ons gunsteling plek om te wees! Ons het elke dag dolfyne gesien, en selfs twee walvisse. Het ons hartlik ontvang al kon ons eers die aand daar wees, en ons deur die loop van ons kuier baie welkom laat voel. Ons sal beslis weer daar wil gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
Oppi See
Dankie, Mike, vir die mooi woorde. Julle is welkom en kom dan bietjie langer. Groete

Sharlé V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Pragtige uitsigte, voel soos huis. Baie private en mooi plekkie! Pragtige uitsig oor die see en huisie baie mooi ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Elsabe is ster! Baie lekker. Alles was baie mooi, netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
Oppi See
Baie dankie, Riaan! Julle was super gaste en is altyd weer welkom.

Martha K
Lang verblyf
5.0
Apr 2024

Ongelooflike uitsig. Wat 'n wonderlike pragtige en bekostigbare plek om te bly. Die eienaar was vriendelik en behulpsaam en het ons welkom laat voel. Sal Oppi See definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
Oppi See
Baie dankie. Julle was ster gaste en is altyd weer welkom. Oppi See Groete

Karen C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Perfect! Presies wat ek in gedagte gehad het. Relaxing, met 'n mooi uitsig. Home away from home! What a lekker stay it was! Die view is awesome, en die huis is "homely". Maklik om by die strand te kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
Oppi See
Dankie Karen Julle is altyd welkom. Julle was ster gaste! Groete

Richard S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Best stay ever! We had a very pleasant stay indeed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
Oppi See
Thanks a lot for the review! You are always welcome.

Tjaart D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lekker plek. Lekker uitsig. Lekker geslaap. Elsabe het besonder baie moeite gedoen om seker te maak ons geniet die vakansie. Die eenheid is besonder goed ingerig en die ligging is perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
Oppi See
Hi Baie dankie vir die mooi resensie. Julle was ster gaste. Julle is altyd welkom. Groete

Minette H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Gerieflik, pragtig en rustig! Ons het heerlik gebly! Die gasvrou het uit haar pad gegaan om voor die tyd al kontak te maak en het ons so mooi verwelkom. Die woonstel is pragtig en heerlik toegerus. Mooiste uitsig oor die see en pragtige sandstrand. Lieflike verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
Oppi See
More more Baie dankie. Julle is altyd weer welkom. Lekker dag!

Beverley R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantastic. Could not have been better. Perfect in every way.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Elsabe Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 58

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R980
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carina-weg 21, Suiderkruis, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABGJcqBGgVFtHC7djIhtopvu6fVQ2niknxZzxpKAOEz31tUT9Yr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 4) 58 5 1 5 21 Carina Road Southern Cross 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-14:00 10:00 -34.057694780086 22.227177775463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang