Oppi See
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Elsabe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 57
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Mike L - Jun 2024
Algehele gradering
Very pleasant and relaxing, beautiful view.
Oppi See se terugvoer
Dankie, Mike, vir die mooi woorde. Julle is welkom en kom dan bietjie langer.
Groete
Sharlé V - Jun 2024
Algehele gradering
Pragtige uitsigte, voel soos huis.
Riaan L - Jun 2024
Algehele gradering
Elsabe is ster!
Oppi See se terugvoer
Baie dankie, Riaan! Julle was super gaste en is altyd weer welkom.
Martha K - Apr 2024
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig.
Oppi See se terugvoer
Baie dankie. Julle was ster gaste en is altyd weer welkom.
Oppi See Groete
Karen C - Apr 2024
Algehele gradering
Perfect! Presies wat ek in gedagte gehad het. Relaxing, met 'n mooi uitsig.
Oppi See se terugvoer
Dankie Karen
Julle is altyd welkom. Julle was ster gaste!
Groete
Richard S - Apr 2024
Algehele gradering
Best stay ever!
Oppi See se terugvoer
Thanks a lot for the review! You are always welcome.
Tjaart D - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker plek. Lekker uitsig. Lekker geslaap.
Oppi See se terugvoer
Hi
Baie dankie vir die mooi resensie. Julle was ster gaste.
Julle is altyd welkom.
Groete
Minette H - Mrt 2024
Algehele gradering
Gerieflik, pragtig en rustig!
Oppi See se terugvoer
More more
Baie dankie. Julle is altyd weer welkom.
Lekker dag!
Beverley R - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantastic.
Anna-marie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Wonderlike ervaring!
Stephanus E - Feb 2024
Algehele gradering
Wonderlike see verblyf.
Oppi See se terugvoer
Dankie. Julle twee was supergaste wat gekom het, maar het gevoel soos familie toe julle weg is. Julle is altyd welkom. Kom gou weer.
Johan D - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier en sal beslis weer gaan.
Maria B - Okt 2023
Algehele gradering
Rustig, verfrissend, beeldskoon.
Oppi See se terugvoer
Baie dankie. Julle altyd welkom.
Johan C - Okt 2023
Algehele gradering
Gerieflik, maklik en ideaal.
Oppi See se terugvoer
Dankie Johan
Julle is altyd welkom.
Groete Elsabe
Katia K - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig - warm gasvryheid!
Oppi See se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Julle is altyd welkom.
Ilouise B - Sep 2023
Algehele gradering
Gemoedsrus met vars lug in jou longe.
Oppi See se terugvoer
Dankie Poppie
Julle is n pragtige gesinnetjie en altyd welkom.
Lekker dag!
Rochelle O - Sep 2023
Algehele gradering
Absolutely beautiful.
Oppi See se terugvoer
Baie dankie. Julle was ster gaste en is altyd welkom.
Beatrice V - Jul 2023
Algehele gradering
Wonderlik.
Oppi See se terugvoer
More more
Dankie julle is altyd welkom. Groete aan jou oulike gesin.
Elsabe
Zelda P - Jul 2023
Algehele gradering
Wonderlik
Oppi See se terugvoer
Baie dankie julle oulike gaste! Dit was net n plesier met julle hier.
Julle is altyd welkom.
Liefde Groete van Oppi See
Carol-ann H - Mei 2023
Algehele gradering
Wonderful flat, amazing view.
Lees meerOppi See se terugvoer
Thank you very much.
You are always welcome.
Thanks.
Jacobus B - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlik!
Oppi See se terugvoer
Dankie vir julle kuiertjie. Dit was net te kort.
Kom gerus weer.
Alice D - Mei 2023
Algehele gradering
Lekker, ongelooflike uitsig werklik "oppi see"!
Oppi See se terugvoer
Dankie vir die mooi terugvoer.
Julle was stêr gaste en is altyd weer welkom.
Pieter M - Apr 2023
Algehele gradering
Mooi see-uitsig, sal weer daar gaan kuier.
Oppi See se terugvoer
Baie dankie. Julle is altyd weer welkom. Lekker dag.
Marelize B - Apr 2023
Algehele gradering
Wow, wat kan ek sê? Die foto's is wat jy kry.
Oppi See se terugvoer
Baie dankie v die mooi woorde. Dit was lekker om te sien hoe julle die braai en see geniet.
Julle is altyd welkom
Jacques M - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig! Mooi see-uitsig! Skoon omgewing! Netjies.
Oppi See se terugvoer
Baie dankie. Julle is altyd welkom.
Anita R - Jan 2023
Algehele gradering
Rustig.
Lees meerOppi See se terugvoer
Baie dankie.
Julle is altyd welkom.
Groete
Mariis D - Feb 2023
Algehele gradering
Eienaars baie gasvry. Ons baie tuis laat voel. Stapafstand van die see af.
Oppi See se terugvoer
Baie dankie.
Julle was oulike gaste, en is altyd welkom.
Karin B - Nov 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig, gemaklike en baie gerieflike akkommodasie.
Oppi See se terugvoer
Baie Dankie.
Dit was net n plesier om julle hier te gehad het.
Julle is enige tyd welkom.
Lekker dag.
Eileen V - Okt 2022
Algehele gradering
Rustig, baie lekker plekkie.
Oppi See se terugvoer
Baie dankie. Julle was ster gaste en is altyd welkom.
Groete!
Ronel F - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlike wegbreek in paradys-mooi omgewing.
Oppi See se terugvoer
Baie dankie. Julle was ster gaste en is altyd welkom.
Melanie H - Aug 2022
Algehele gradering
Fantasties!
Oppi See se terugvoer
Dankie. Julle was stunning gaste. Julle is altyd welkom.
Constant V - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker uitgerus, wonderlike uitsig en kinders het strand geniet.
Oppi See se terugvoer
Baie dankie Constant.
Julle is altyd weer welkom. Julle was perfekte gaste.
Virna V - Jun 2022
Algehele gradering
Baie geniet, dit was heerlik.
Elsabe G - Mei 2022
Algehele gradering
Die mooiste blyplekkie met die mooiste uitsig ooit!
Wimpie E - Mrt 2022
Algehele gradering
Beste van beide wêrelde - see en rivier.
Lees meerOppi See se terugvoer
Hi Julle
Baie dankie vir die mooi kommentaar.
Julle is altyd welkom.
Oppi See Groete
Ronel V - Apr 2022
Algehele gradering
Rustige omgewing, ongerepte strand.
Oppi See se terugvoer
Dankie.
Julle is altyd welkom.
Lekker dag.
Elmari B - Mrt 2022
Algehele gradering
Gasvrye ontvangs. Waarde vir jou geld. Pragtige uitsig.
Oppi See se terugvoer
Baie dankie.
Julle is altyd weer welkom. Julle was 5-ster gaste.
Nina P - Jul 2022
Algehele gradering
Was a lovely location with beautiful views of the ocean.
Murray M - Feb 2022
Algehele gradering
Uitstekende see uitsig.
Oppi See se terugvoer
Baie dankie. Julle was super gaste en is altyd weer welkom.
Dennis P - Nov 2021
Algehele gradering
Absolutely amazing.
Oppi See se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie.
Jy is altyd welkom.
Groete
Elsabe
Nadia B - Okt 2021
Algehele gradering
Amazing!
Oppi See se terugvoer
Baie dankie.
Julle was super gaste en is altyd welkom xx
Peter E - Sep 2021
Algehele gradering
Fantastic. Five star plus.
Oppi See se terugvoer
Baie dankie Julle!
Julle was ster gaste en is altyd welkom.
Lize C - Mei 2021
Algehele gradering
Absoluut eersteklas!
Christelle B - Apr 2021
Algehele gradering
Dit was die lekkerste vakansie ooit!
Jakob J - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlike seevakansie ten spyte van Covid.
Lees meerElzette T - Des 2020
Algehele gradering
Onvergeetlike see-uitsig en rustige atmosfeer
Oppi See se terugvoer
More more
Baie dankie. Ek is baie bly julle het so lekker gekuier.
Onthou julle is altyd welkom.
Voorspoed vir die nuwe jaar!!
Oppi See Groete
Elsabe
Trevin V - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlike uitsig, klipgooi van die strand, netjies en skoon.
Jeanine H - Aug 2020
Algehele gradering
Uitstekende ligging. Klein juweel.
Oppi See se terugvoer
Baie dankie
Dit was ner 'n plesier om julle hier te gehad het.
Julle is altyd welkom.
Alouise D - Okt 2019
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Andre S - Aug 2019
Algehele gradering
Baie lekker gekuier en gebly.
Megan M - Mrt 2019
Algehele gradering
Regtig lekker!
Oppi See se terugvoer
Dankie Megan.
Dit was n groot plesier om julle te huisves.
Lekker dag!
Phillip S - Des 2019
Algehele gradering
Beautiful view, beautiful apartment with special interior decorating.
Oppi See se terugvoer
Baie dankie
Julle is altyd weer welkom.
Voorspoedige 2020
Suzanne B - Okt 2018
Algehele gradering
Pragtig, rustig en gerieflik.
Cecilia L - Jul 2018
Algehele gradering
Slaapkamer met dubbelbed, slaapkamer met 2 enkelbeddens met nog 'n slaapplek in die sitkamer met 'n lekker kombuis, badkamer en braaiplek.
Irma R - Jan 2018
Algehele gradering
Baie baie lekker.
Oppi See se terugvoer
Baie dankie, julle is altyd welkom hier.
Lekker dag!
Jaco V - Apr 2017
Algehele gradering
Baie vriendelike gasvrou, sal beslis weer gaan.
Gerhard V - Mei 2017
Algehele gradering
Dit was heerlik!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Carina-weg 21, Suiderkruis, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang