Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppi-Strand

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 36, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Oppi-Strand is 'n lieflike selfsorgwoonstel wat op die onderste vlak van die eienaar se eiendom in Yzerfontein geleë is. Hierdie woonstel is net 20 meter van die hoofsandstrand af, wat dit ideaal maak vir 'n klein gesin.

Met 'n privaat ingang kan hierdie sonkrag-aangedrewe eenheid gemaklik tot 4 gaste akkommodeer. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien om 'n aangename verblyf te verseker.

Die oopplan-leefarea spog met 'n goed toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n skottelgoedwasser vir ekstra gerief. Langs die kombuis is 'n etenstafel met sitplek vir 4, 'n binnebraai en 'n gemaklike sitarea met 2 knus rusbanke en 'n TV met Netflix. Gratis Wi-Fi-toegang word verskaf om jou verbind te hou.

Verder bied die eenheid parkeerplek op die perseel vir jou gerief.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marlize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kusweg 36, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oppi-Strand het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 36, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc71c78d4be59945fa3687d20f33e96ab61f2bbd531ba564f5081c66fa9739ec337e968af6ac615745aea45cb50ae809048c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 36 Beach Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.342809812878 18.161075755156

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang