Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppi Stuppie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smith-straat 2, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 552 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Oppi Stuppie is 'n gerieflike en knus strandhuis met lieflike uitsigte oor die Langebaan-strandmeer en is reg op die water geleë. Dit is 'n ideale opsie vir strand- en waterentoesiaste en bied ook aan gaste die geleentheid om die pragtige Weskus-sonsondergange te ervaar.

Dié eiendom kan tot 8 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en het 'n volledige en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die oorblywende 2 slaapkamers het ook 2 enkelbeddens en en suite-badkamers met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek asook 'n binnebraaikamer. Hierdie area sluit 'n etenstafel met sitplek vir 10, 'n sitplek en 'n ingeboude braai in wat 'n ideale plek is vir gaste om kwaliteit tyd saam te geniet terwyl hulle die uitsigte bewonder. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite beskik die eiendom oor 'n uitgestrekte omheinde tuin asook veilige parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis. Die ligging van hierdie eenheid is naby die middedorp wat talle restaurante, kroeë en kruidenierswinkels bied.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 66

Resensies 335

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Smith-straat 2, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oppi Stuppie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 552
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 552
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smith-straat 2, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA747f111c411318bafdb663da589eda2727e76d11569b4971650b8c22fa5627b075962cf7a41971887540dd946d5554970f20?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 552 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 2 Smith Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.0928785 18.030807

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang