Oribaai Oppibaai Bydibaai
Beskrywing
Bydibaai beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het ‘n dubbelbed en lei na 'n balkon met 'n see-uitsig. Die tweede kamer het 1 stapelbed en 1 enkelbed en die derde kamer het 'n dubbelbed met 'n en suite-badkamer. Die tweede badkamer het ‘n stort en bad en wasbak. Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met ‘n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstoof, oond en skottelgoedwasser. Die sitarea het gemaklike rusbanke en ‘n SMART TV. Bring asb. jou eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saam. Die leefarea lei na ‘n balkon met ‘n see-uitsig. Daar is ‘n waskamer buite met ‘n wasmasjien. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Linne word voorsien.
Geen handdoeke word voorsien nie, so gaste moet hulle
eie handdoeke saambring.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Oribaai beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het ‘n dubbelbed en ‘n see-uitsig. Die tweede kamer het ‘n Dubbelbed met stapelbed bo. Die hoofslaapkamer se badkamer het ‘n bad en stort. Slaapkamer 2 se badkamer het 'n stort. Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met ‘n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstoof, oond en skottelgoedwasser. Die sitarea het gemaklike rusbanke en ‘n SMART TV. Bring asb. jou eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saam. Die leefarea lei na ‘n balkon met ‘n see-uitsig. Die eenheid het ook 'n wasmasjien. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Linne word voorsien.
Geen handdoeke word voorsien nie, so gaste moet hulle
eie handdoeke saambring.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Oppibaai beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste kamer het ‘n dubbelbed, die tweede kamer het ‘n dubbelbed met enkelstapelbed en die derde kamer het 'n stapelbed. Die badkamer het ‘n stort en bad. Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met ‘n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstoof, oond en skottelgoedwasser. Die sitarea het gemaklike rusbanke en ‘n SMART TV. Bring asb. jou eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saam. Die leefarea lei na ‘n balkon met ‘n see-uitsig. Daar is ‘n waskamer buite met ‘n wasmasjien. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Linne word voorsien.
Geen handdoeke word voorsien nie, so gaste moet hulle
eie handdoeke saambring.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dassiestraat 184, Buffelsbaai, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang