Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oribaai Oppibaai Bydibaai

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dassiestraat 184, Buffelsbaai, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Oribaai Oppibaai Bydibaai is in die klein kusdorpie Buffelsbaai geleë. Verblyf word gebied in 3 selfsorg-eenhede genaamd Oribaai, Oppibaai en Bydibaai.

Alle eenhede het oopplan-leefareas en goed toegeruste kombuise wat yskas-vrieskas, mikrogolwe, gasstowe, oonde en skottelgoedwassers bevat. Elke sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met 'n kabel vir DStv. Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder en slimkaart saambring. Elke eenheid lei na 'n balkon of patio met uitsigte oor die see.

Daar is 'n gemeenskaplike waskamer met 'n wasmasjien vir gaste in Oppibaai en Bydibaai. Oribaai het sy eie wasmasjien. Daar is ook gratis WiFi-verbinding beskikbaar.

Die perseel is net 100 m vanaf Buffelsbaaistrand en 20 km vanaf Knysna geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.0
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Arthur P
Gesin met tieners
5.0
Amazing stay, beautiful place. Our stay was amazing. Enough space for everyone. Fully equipped accommodation, clean and very nice.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Ruby B
Saam met lewensmaat
4.8
Heerlik en ontspannend. Die blyplek het 'n skitterende ligging en puik uitsig.
Feb 2024
Senobia A
Gesin met tieners
4.8
Fantastic. Was fantasties en baie tuis aan huis na 2019 wat ons daar was. Die klimaat was ook heel naweek fantasties.
Nov 2023
Selina P
Gesin met tieners
4.6
Die rustigheid was baie lekker. Dit was fantasties. Ons het dit geniet.
Mei 2024
Peter G
Saam met lewensmaat
4.4
Very enjoyable, will book in there again. Enjoyed the stay, fantastic view, had all equipment that was required. Comfortable. Found tha...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Dassiestraat 184, Buffelsbaai, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oribaai Oppibaai Bydibaai het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dassiestraat 184, Buffelsbaai, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAt06c3svKggdBczDlHSUQTVcjbSDvv4jk3W9NhRj35dEzelemHb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 7) 36 5 1 5 184 Dassie Street Buffels Bay 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.087376429424 22.973994836198

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang