Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppiberg Guesthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Greta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 14 resensies vir Oppiberg Guesthouse
Netheid
4.0/5
Diens
4.1/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.8/5
Pieter V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Goeie waarde vir geld, mooi uitsig.

Ja, lekker gekuier, kort maar lekker.

Oppiberg Guesthouse se terugvoer

Dankie Pieter. Julle is welkom enige tyd, kom geniet 'n langer rus tydjie.

Oppiberg Guesthouse
Sue V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sue V

Warm gevoel van rustigheid en vrede.

Toe ons hoor daar's nie 'n swembad nie was ons bietjie bedroef, maar die stap roetes het dit sommer lekker gemaak. Die grondpad was bietjie lank elke dag inry en uitry was nie te versmaai, maar dit was die 'view' en die lekker kuier werd. Baie Dankie vir 'n gerieflike kuier.

Danika G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danika G

Calm, quiet and peaceful.

It is a lovely place. The view is spectacular. But the gravel road is horrible. Small cars not recommended.

Benjamin P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Benjamin P

Peaceful, clean, beautiful view.

I would recommend Oppiberg Guesthouse to anyone who enjoys a tranquil stay with a beautiful view. The staff were friendly and helpful. Great for a bachelor's weekend.

William S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
William S

Nie goed nie.

Die huis is nie die prys werd nie. Potte en panne is oud. Geen braaibak nie. Beddegoed is oud. Die huis kort opgradering vir die prys wat ons betaal het. Ons kon ook nie gaan stap nie aangesien die buurman 'n alarm in die pad het wat afgaan as jy in die pad probeer afstap.

Nicholas M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicholas M

Ons het oornagakkommodasie benodig vir 'n werksbesoek naby Harties.

Daar is baie plek vir 'n familie in die huis indien mens miskien 'n wegbreek wou hê en nie 'n arm en 'n been betaal nie. Die plek is nie goed geleë indien mens naby winkels of die dorp wil wees nie. Die pad op na die huis toe is ook baie rof en beveel ek glad nie 'n lae kar aan om hierdie pad te ry nie. Die uitsig is egter baie mooi en die nodige geriewe was beskikbaar gewees.

Adam B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adam B

We had lovely time. My friend enjoyed his bachelor's trip greatly. Beautiful view, amazing birdlife.

I love that firewood was available ad hoc. It is much more convenient than having to haul your own bags up the steep gravel roads, especially in smaller cars. My only minor complaint was that the fridge was not working properly upon arrival. However, this was rectified speedily by the guesthouse owners. Many thanks; for me that shows great service. We loved the outstanding sunrises, showcased by the spectacular view from Oppiberg. Although the road to the guesthouse is a little daunting for smaller, lower cars, it is still doable, and undoubtedly worth the while. I would love to visit Oppiberg again with family and/or friends. Affordable rates, and a truly memorable experience. Thank you to Greta, Alisa, Thomas, LekkeSlaap, and other involved parties for a seamless experience.

Oppiberg Guesthouse se terugvoer

Thanks, Adam. Glad you enjoyed it.
Regards.
Greta

Oppiberg Guesthouse
Elainne V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elainne V

Rustige atmosfeer met beeldskone natuur uitsig.

Ideaal vir 'n rustige wegbreek in die natuur. Die uitkyk oor die rivier en die wilde protea bome is onbeskryflik mooi.

Oppiberg Guesthouse se terugvoer

Hallo Elainne. Dankie vir jou goeie terugvoering. Julle is enige tyd weer welkom.
Greta

Oppiberg Guesthouse
Johanna D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna D

Mooiste uitsig.

Mooiste gerieflike huis met fantastiese uitsig oor die vallei. Pad soontoe nie so lekker nie maar nadat ons amper omgedraai het, het ek die eienaar gebel en hy het ons goedgunstelik kom haal.

Evertjan V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Evertjan V

Mooi uitsig, ruim huis, skoon en netjies.

Pad daarheen was 'n bietjie rof. 4x4-kar aan te beveel.

Pieter B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter B

Baie lekker kuierplek, mooi uitsig.

Ek dink net dat daar genoem moet word dat die pad na die gastehuis +- 4 km-grondpad is, en dit moet verkieslik met 'n bakkie aangedurf word as 'n kar. Pad ongelukkig bietjie rof. Die gastehuis self kort so klein bietjie aandag, maar niks ernstigs nie. Dit was netjies en skoon gewees.

Christof N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Christof N

DIe foto's en werklikheid stem nie altyd ooreen nie.

DIe foto's laat dit lyk asof die huis lekker gesellig is maar dis 'n ongelooflike groot plek wat yl gemeubileerd is.

Lydia M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lydia M

Pleasant.

We struggled getting to the place in our small passenger vehicle. Could have done better with forewarning that the house was on a mountain top and its a rough untarred road to get there.

Saleem S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Saleem S

It was okay. Leaking roof was a turn off.

The road to the guest house is quite bad. The roof of the guesthouse leaks a lot. The one night we had to move furniture around and move the bed to avoid getting rained on.

Oppiberg Guesthouse se terugvoer

We currently have a baboon problem, the baboons keep on ripping grass out of the roof. We were not aware that the roof was leaking through. Thank you for telling us. It will be sorted immediately.

Oppiberg Guesthouse
Vanaf R3 720
R3 720 R2 790
per nag, vir 8 mense
Vanaf R3 720
R3 720 R2 790
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Broederstroom 287, Broederstroom, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71d64d2768f526d0c3bc0c23a8da7a1b5703c0ba31f29e3f9dcd3964d8b7d50b01c66a3236ef38e0cfdc388de4ba653c6ce9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 720 nouVanaf R2 790 per nag, vir 8 mense 14 5 1 4 287 Broederstroom Broederstroom 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.78278551256 27.88872388352

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang