Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppiberg Guesthouse

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.1
Veiligheid
4.1
Pieter V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Goeie waarde vir geld, mooi uitsig. Ja, lekker gekuier, kort maar lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Greta
Oppiberg Guesthouse
Dankie Pieter. Julle is welkom enige tyd, kom geniet 'n langer rus tydjie.

Sue V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2023

Warm gevoel van rustigheid en vrede. Toe ons hoor daar's nie 'n swembad nie was ons bietjie bedroef, maar die stap roetes het dit sommer lekker gemaak. Die grondpad was bietjie lank elke dag inry en uitry was nie te versmaai, maar dit was die 'view' en die lekker kuier werd. Baie Dankie vir 'n gerieflike kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Danika G
Kort verblyf
4.4
Apr 2023

Calm, quiet and peaceful. It is a lovely place. The view is spectacular. But the gravel road is horrible. Small cars not recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benjamin P
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Okt 2023

Peaceful, clean, beautiful view. I would recommend Oppiberg Guesthouse to anyone who enjoys a tranquil stay with a beautiful view. The staff were friendly and helpful. Great for a bachelor's weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

William S
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Jan 2024

Nie goed nie. Die huis is nie die prys werd nie. Potte en panne is oud. Geen braaibak nie. Beddegoed is oud. Die huis kort opgradering vir die prys wat ons betaal het. Ons kon ook nie gaan stap nie aangesien die buurman 'n alarm in die pad het wat afgaan as jy in die pad probeer afstap.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Nicholas M
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2023

Ons het oornagakkommodasie benodig vir 'n werksbesoek naby Harties. Daar is baie plek vir 'n familie in die huis indien mens miskien 'n wegbreek wou hê en nie 'n arm en 'n been betaal nie. Die plek is nie goed geleë indien mens naby winkels of die dorp wil wees nie. Die pad op na die huis toe is ook baie rof en beveel ek glad nie 'n lae kar aan om hierdie pad te ry nie. Die uitsig is egter baie mooi en die nodige geriewe was beskikbaar gewees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Adam B
Kort verblyf
5.0
Jul 2022

We had lovely time. My friend enjoyed his bachelor's trip greatly. Beautiful view, amazing birdlife. I love that firewood was available ad hoc. It is much more convenient than having to haul your own bags up the steep gravel roads, especially in smaller cars. My only minor complaint was that the fridge was not working properly upon arrival. However, this was rectified speedily by the guesthouse owners. Many thanks; for me that shows great service. We loved the outstanding sunrises, showcased by the spectacular view from Oppiberg. Although the road to the guesthouse is a little daunting for smaller, lower cars, it is still doable, and undoubtedly worth the while. I would love to visit Oppiberg again with family and/or friends. Affordable rates, and a truly memorable experience. Thank you to Greta, Alisa, Thomas, LekkeSlaap, and other involved parties for a seamless experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Greta
Oppiberg Guesthouse
Thanks, Adam. Glad you enjoyed it. Regards. Greta

Elainne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2022

Rustige atmosfeer met beeldskone natuur uitsig. Ideaal vir 'n rustige wegbreek in die natuur. Die uitkyk oor die rivier en die wilde protea bome is onbeskryflik mooi.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Greta
Oppiberg Guesthouse
Hallo Elainne. Dankie vir jou goeie terugvoering. Julle is enige tyd weer welkom. Greta

Johanna D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2021

Mooiste uitsig. Mooiste gerieflike huis met fantastiese uitsig oor die vallei. Pad soontoe nie so lekker nie maar nadat ons amper omgedraai het, het ek die eienaar gebel en hy het ons goedgunstelik kom haal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Evertjan V
Kort verblyf
4.4
Okt 2021

Mooi uitsig, ruim huis, skoon en netjies. Pad daarheen was 'n bietjie rof. 4x4-kar aan te beveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Greta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R3 720
R3 720 R2 790
per nag, vir 8 mense
Vanaf R3 720
R3 720 R2 790
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Broederstroom 287, Broederstroom, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71d64d2768f526d0c3bc0c23a8da7a1b5703c0ba31f29e3f9dcd3964d8b7d50b01c66a3236ef38e0cfdc388de4ba653c6ce9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 720 nouVanaf R2 790 per nag, vir 8 mense 14 5 1 4 287 Broederstroom Broederstroom 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.78278551256 27.88872388352

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang