Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppiberg Guesthouse

Weeksdagaanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 15 Apr 2024 tot 28 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Broederstroom 287, Broederstroom, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Vanaf R3 880 R2 910 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Oppiberg Guesthouse is 'n volledig gemeubileerde selfsorg-vakansiehuis met skilderagtige uitsigte oor die Krokodilrivier en omliggende berge. Die plaas is binne maklike bereik van Hartbeespoort geleë en bied staproetes tussen suikerbosse vir die avontuurlustiges.

Die huis het slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en sy en suite-badkamer het 'n bad. Die kamer maak oop op 'n lieflike patio waar gaste kan ontspan met 'n koppie koffie of glas wyn. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n driestapelbed met 'n dubbelbed onder en enkelbed bo-op. Hierdie 2 slaapkamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort. 'n Enkelslaapbank word ook voorsien.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, gasstoof en mikrogolfoond. Die kombuis lei na die eetarea. Die ruim leefarea beskik oor 'n sitkamerstel en maak oop op die patio wat spog met panoramiese uitsigte oor die berge en rivier.

Gaste het toegang tot die rivier aangesien doendinge in die omliggende area gholf, abseil, swem, visvang, pieknieks, valskermsweef, seilplankry, voëlkyk, voetslaan, vlotvaarte, bootvaarte en warmlugballonritte insluit.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.1
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Pieter V
Besigheidsreis
5.0
Goeie waarde vir geld, mooi uitsig. Ja, lekker gekuier, kort maar lekker.
Sep 2024
Sue V
Gesin met klein kinders
4.8
Warm gevoel van rustigheid en vrede. Toe ons hoor daar's nie 'n swembad nie was ons bietjie bedroef, maar die stap roetes het dit sommer lekker gemaak...
Sien meer
Apr 2023
Danika G
4.4
Calm, quiet and peaceful. It is a lovely place. The view is spectacular. But the gravel road is horrible. Small cars not recommended.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2023
Benjamin P
Saam met vriende
4.2
Peaceful, clean, beautiful view. I would recommend Oppiberg Guesthouse to anyone who enjoys a tranquil stay with a beautiful view. The ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023
Alisha K
Gesin met klein kinders
4.0
Rus en vrede. Ons het baie lekker gebly by Oppiberg Gastehuis, dit het alles gehad wat ons benodig het.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Greta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Broederstroom 287, Broederstroom, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Gaste dink Oppiberg Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 880
R3 880 R2 910
per nag, vir 8 mense
Vanaf R3 880
R3 880 R2 910
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Broederstroom 287, Broederstroom, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71d64d2768f526d0c3bc0c23a8da7a1b5703c0ba31f29e3f9dcd3964d8b7d50b01c66a3236ef38e0cfdc388de4ba653c6ce9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 880 nouVanaf R2 910 per nag, vir 8 mense 15 5 1 4 287 Broederstroom Broederstroom 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.78278551256 27.88872388352

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang