Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

OppiDam Gastehuis

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Chris O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Het net oornag, maar sal graag 'n naweek hier wil spandeer. Uitstekende verblyf en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna Maria
OppiDam Gastehuis
Hallo Chris, baie dankie vir die goeie review. Ek waardeer dit opreg. Vriendelike groete. Ansie

Lucia C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Goeie waarde vir geld. Heerlik gebly in die pragtige groot ruim huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie netjies, gerieflik, goed toegerus en skoon met die mooiste uitsig! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Forika M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Whoa. Vanaf ons daar aangekom het, was dit net een groot plesier om te bly. Alles was netjies en daar was alles wat jy benodig het. Wens ons kon nog langer bly, maar kan beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries F
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Ek kom definitief weer. Wonderlike plek. Alles wat jy nodig het en nog meer was daar. Diens en behulpsaamheid uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melinda G
1 nag
4.8
Apr 2024

Skoon en vredevol! Verblyf bied alles wat benodig word vir 'n gemaklike, rusvolle verblyf. Beddegoed is van goeie gehalte (matrasse effe hard). Volledig toegerus met yskas, buite braai, meer as genoeg sitplek en twee etenstafels. Uitsig is vredevol. Die huis is skoon, netjies en baie goed ingerig (bring jou eie handewas seep). Wees bewus dat daar (groot) spinnekoppe is wat saam kuier in die huis. Alhoewel die huis as geheel gehuur word, word die hoofkamer (met en-suite) wel gesluit indien die groep kleiner is (dit was wel op versoek oop gesluit vir gebruik).

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthea H
1 nag Besigheidsreis
4.8
Feb 2024

Netjies met pragtige uitsig. Baie mooi uitsig. Plek is netjies en het alle geriewe wat ons benodig het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arno J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2023

Rustige omgewing met heelwat om te doen en te sien. Huis was gerieflik ingerig, lekker ruim met kuierstoep en swembad.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anna Maria Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
Vanaf R3 060
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 060
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Variegata-straat 345, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA748787e29b4d490d4068605324e8aaf985ed787ee4c5b661569d700c536a1267a0c29954420d528711bddb97a81c9f1a5cb6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 060 per nag, vir 8 mense 8 5 1 5 345 Variegata Street Vanderkloof 8771 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.003048748419 24.745136029253

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang