Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

OppiDam Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Riette D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Rustig, stil, gaan vir seker weer daar tuisgaan! Uitstekende verblyf, baie netjies en skoon, gasvrou is baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coralie G
1 nag
5.0
Jan 2025

Perfect view. We’ve really enjoyed staying at Oppidam Guesthouse. The pool was perfect and the view was so beautiful and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cristelle M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Feb 2025

Ons het baie lekker gebly. Ons het baie lekker gebly. Die plek is baie goed toegerus en die swembad is 'n groot bonus vir die hitte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johan C
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2025

Baie lekker en gemaklike huis om in oor te bly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Robyn N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2025

Great hosts, clean place, amazing view. Great stay, but all fans need to be repaired. They would like generators, and without a fan, you cannot sleep in the heat. With the noise it makes, it is even harder to get rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna Maria
OppiDam Gastehuis
Dear Robyn, I am so sorry to hear about the fans. I wasn't aware of it. I would appreciate it if you notified me. But I will definitely see that the matter gets attention. Kind regards, Ansie

Gideon C
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Baie lekker gekuier in 'n baie mooi huis. Lekker gekuier en geslaap. Netjiese, skoon fasiliteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand V
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Baie tevrede. Plek was netjies en skoon. Baie goeie ligging met dam uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda B
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Baie lekker. Heerlik gekuier. Ons was net 3, maar hierdie is 'n lekker groot en gerieflike huis vir 'n familie of groep vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Het net oornag, maar sal graag 'n naweek hier wil spandeer. Uitstekende verblyf en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna Maria
OppiDam Gastehuis
Hallo Chris, baie dankie vir die goeie review. Ek waardeer dit opreg. Vriendelike groete. Ansie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anna Maria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 650
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 3 650
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Variegata-straat 345, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA748787e29b4d490d4068605324e8aaf985ed787ee4c5b661569d700c536a1267a0c29954420d528711bddb97a81c9f1a5cb6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 650 per nag, vir 8 mense 17 5 1 5 345 Variegata Street Vanderkloof 8771 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.003048748419 24.745136029253

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang