Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppidraai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 134 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Jan B
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Moenie die plek mis nie! Baie gerieflik, alles wat jy nodig het vir 'n lekker wegbreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Waarde, bekostigbaar en 'n lekker kuier met alles wat jy nodig het. So tevrede met dit wat Pieter bied.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

B B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie aangenaam. Ons verblyf was baie aangenaam. Diere was volop. Gerieflik naby uitkykpunte en winkels. Huisie het alles wat 'n mens nodig het. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alan M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Great value for money stay for a "large group" booking. Stay was ok. Nothing fancy, basic but adequate. No complaints.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronald N
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2024

Oppidraai was clean and simple. Excellent stay. Our stay was fantastic, we even bought a property here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Aangename diens en gerieflike huisie. Verblyf was baie gerieflik. Ligging was ideaal en naby winkelsentrum.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Riaan D
Kort verblyf
4.6
Mrt 2024

Het lekker gebly. Dankbaar vir die reën wat tydens ons verblyf geval het. Was aangenaam. Gekry waarvoor betaal is. Die moppe, besems, emmer, graaf en hark sou ek op 'n ander plek as op die voorstoep, by die ingang en waar mens kuier, bêre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eckhard C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jun 2024

Heerlik, besonders. Baie lekker gebly. Die wild het ons daagliks kom besoek by die deur opsoek na hulle voer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Betsie D
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jun 2024

No2 was well equipped. Good accommodation, the unit had everything we needed for our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Percy N
Lang verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2024

Sal verseker weer daar gaan kuier. Plek is baie mooi skoon. Daar is alles wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 134

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Papegaai-laan 2426, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf52a0629ec8f709e5a414f9de2f25290ce213ad1cd48706c10f1d289bc64a797ea4230c8618bbfbee66d3f1d98eca0ed6a43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 134 5 1 5 2426 Papegaai Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -25.34532 31.78373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang