Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppidraai B

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.1
Louise V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2024

Mooi huis. Pragtige plek met mooi uitsig en lekker kuierhuis.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patricia M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2023

Enjoyable and relaxing. Love the town and the calmness that comes with it. Being close to the sea is a plus to wake up to each morning. Oppidraai B is furnished beautifully and has all the necessities and utensils to make living there so easy and special.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2024

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lucretia E
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Apr 2022

Ons was drie goeie vriendinne wat weer 'n slag wou saamkuier. Die plek is mooi en skoon, gerieflik en goed ingerig en voel veilig. Siende dat die weer sleg was en ons saans ook tyd binnenshuis deurgebring het, was dit frustrerend dat ons nêrens die gratis WiFi password kon opspoor nie. Die TV se afstandbeheer battery was ongelukkig ook pap. Die skerp lig vanuit die leë Oppidraai A Huis was heeltyd aangeskakel en het reg in die een slaapkamer deur die dun gordyne geskyn wat snags nogal lastig was, aangesien mens dit nie kon bereik om af te sit nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jako M
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Apr 2022

Paternoster bly puik. Oppidraai B kort 'n ordentlike laag verf. Huis was skoon maar buite kort dit baie aandag.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Nicky V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Nov 2021

Was awesome! Beautiful place all we needed and close to beach and shops and restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John A
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2021

Kwaliteit-verblyf - smaakvol met 'n besondere mooi uitsig. Baie mooi plek, smaakvol en stylvol. Kar nie veilig op straat nie, maar buurtwag was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Judy H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2021

Rustige wegbreek van die stad, naby die strand en eetplekke en jy kon sommer stap. Die huis is ruim en netjies. Het verskriklik die braaigeriewe in die kombuis geniet. Die een paslaken op die een bed het egter nie gepas nie en van die bed afgerol. Anders was alles baie nice, het ons naweek baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Steven E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2021

A peaceful holiday by the sea. Would be good if the alarm could have a "stay" function for the evenings. Speak to night security to keep voices lower when chatting outside the unit. Improve the lighting in the kitchen area like lights under the counter. Offer a cleaning included package.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Liza V
Kort verblyf
4.2
Mrt 2021

Ons het die kuier baie geniet en was mal oor die see-uitsig. Ons het baie lekker gekuier, maar ons was ’n bietjie teleurgesteld oor ’n paar klein dingetjies. Ons kon nie ons kamerdeure oopgelos het nie, want die vrou in die een huis langs ons het op ons stoep kom staan en rook. Dit was nie baie gaaf nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 71

Resensies 1766

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonkwasstraat 1, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhiMTUyMTIwLTg2MGQtNDdjOS1iZWEzLTNhZGVlMTQ5ZTE5YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 1 Sonkwas Street Bek Bay 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.8091 17.88478

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang