Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppie-Hoek

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farewell-weg 1948, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R475 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Oppie-Hoek bied 2 bekoorlike selfsorg-eenhede wat aan die eienaar se hoofhuis gekoppel is, maar 'n privaat ingang het. Dit is in Ramsgate, sowat 14 km vanaf Southbroom se hoofstrand en 6 km vanaf Ramsgate se hoofstrand geleë.

Die woonstelle bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof en oondjie, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n knus etenstafel met sitplek vir 2, asook 'n gemaklike rusbank. 'n Platskerm-TV met Openview is ook beskikbaar. Die eenheid het verder 'n privaat stoep waar gaste kan ontspan.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Johan L
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige, gasvrye verblyf. Sien sterre.
Sep 2024
Adele P
5.0
Privaatheid en vriendelike gasvrou fantasties. Het baie lekker gebly, pragtige plekkie.
Aug 2024
Louis D
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie gehalte verblyf. Slegs een aand oorgeslaap en alles het aan ons behoeftes voldoen. Baie goeie diens van die eienares ontvang.
Jul 2024
Amanda M
5.0
Excellent. The stay was amazing. Customer service was perfect. Looking forward to going back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Celia K
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent service. Clean, excellent service from the owners - will stay there again, should we need to.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Greta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Farewell-weg 1948, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Oppie-Hoek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R475
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R475
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farewell-weg 1948, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3bc68418a5e8268ca29f5bf88da5566b8a6a94c59a24cf90a99c860e72d4317c2ea9b6e45be379104b1ec6daaa9ccc89483?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R475 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 1948 Farewell Road Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.90355674885 30.321878613211

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang