Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppie Koppie

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Evelyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 62 resensies vir Oppie Koppie
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Liza B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza B

Aangename oornag verblyf.

Ons het baie lekker gebly. Die diens was baie goed, almal was baie vriendelik. Die eenheid is baie goed toegerus vir 'n oornag bestemming!

Bianca M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca M

Host was warm & welcoming! Accommodation was great. Great value for money!

Great! Host was warm and welcoming! Accommodation was exactly as advertised. Great value for money! Pool was a lovely surprise! Views were awesome. Overall great experience.

Anne-audette R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-audette R

Excellent.

Very friendly and welcoming. Beautiful view from the deck.

Erno K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erno K

Perfect for my needs.

The hosts are lovely and I only regret not having more time for conversation at the time.

Elsanne S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsanne S

Rustige atmosfeer. Vriendelike gasvrou. Netjies en skoon.

Rustige atmosfeer. Netjies en skoon.

Carel F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel F

Was daar vir 'n veiling. Fasiliteite en geriewe was voldoende.

Still en gerieflik dankie.

Farren B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Farren B

Die kuier was wonderlik en rustig.

Ons het 'n wonderlike naweek gehad. Dit was baie lekker en rustig. Baie goeie diens ontvang.

Cindy S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy S

Very comfortable and clean accommodation.

We loved our (short) stay at Oppie Koppie. The rooms were adequate and comfortable. The garden is beautiful and we loved the look-out area at the top of the koppie.

Mauritz O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mauritz O

Baie lekker gebly en goed uitgerus vir die volgende dag se skof terug huis toe.

Oppie Koppie het uitstekende oornaggeriewe en pragtige uitsigte oor Bethulie. Baie gasvrye ontvangs gehad en lekker geslaap in die kamers. Vir my tel die klein goedjies soos regte melk vir jou koffie en die beskuit. Selfs 'n bottel water vir elke gas kry jy selde. Ook die aand lekker geëet in Snotkop se Bethulie restaurant.

Christel M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christel M

Well appointed accommodation, and beautiful setting.

Oppie Koppie is a haven of tranquility and peace. The rooms and bathrooms are very comfortable and uniquely set. The garden is lovely with beautiful views, a swimming pool, and quiet corners. I will definitely be back. Many thanks to Evelyn and George!

Paula B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paula B

All our needs were thought of and cared for.

Lovely crisp linen, fluffy towels and solar power for frequent load shedding, so always had lights, use of the kettle and TV. Air con was provided so one could cool down the room before the power went off. Cold drinking water and milk in the fridge.

Anika H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anika H

Comfortable, good and clean.

Lovely experience, small but lovely rooms.

Gerda V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V

Pragtige plek met 'n pragtige tuin om in te ontspan - ongelooflike uitsig vanaf die boonste braaigedeelte.

Sonkrag help met loadshedding. Klein swembad vir as dit warm is, maar ook lugversorging in die kamers. Skoon en natjies en baie vriendelike gasvrou en gasheer. Sal enige tyd weer daar oorbly.

Justin F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin F

Lovely place.

It was great staying here, the hosts we're very friendly and we felt right at home, such nice people! Unfortunately we only had one night here. We would sleep here again! Thanks for being so kind!

Oppie Koppie se terugvoer

Thank you Justin for the lovely review. It was a pleasure having you both. Happy travels.

Oppie Koppie
Marie J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie J

Netjies, afgerond, pragtige uitsig.

OppieKoppie is 'n heerlike oornagplek in 'n pragtige geskiedkundige dorpie. Alles was netjies en skoon. Baie gerieflik, niks het kortgekom nie.

Tinus V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus V

Baie gerieflik met goeie fasiliteite.

Was aangenaam verras. Baie mooi uitsig, lekker braaiplek, netjiese en gemaklike verblyf.

Salomé N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomé N

Baie lekker gebly.

Alles wat ons nodig gehad het.

Karien B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien B

Pragtige plek.

Reëlings rondom hek en sleutelkodes het baie goed gewerk. Die ekstras in badkamers was welkom en daar was selfs japonne. Genoeg komberse. Die kombuistoebehore is voldoende. Alles beskikbaar op die skinkbord was baie goed. Baie skoon en netjies en die dekor is pragtig. Tuine is pragtig en die stoep met die mooi uitsig is baie geniet. Dankie vir 'n vriendelike ontvangs.

Elreza L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elreza L

Rustig, mooi, asemrowend en veilig.

Baie mooi uitsig oor die dorp vanaf die koppie. Rustige atmosfeer, met mooi tuin en staproete. Netjiese badkamer, slaapkamer met sitarea.

Donovan C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan C

Excellent option between Gauteng and Eastern or Western Cape.

What an awesome overnight stay. Convenient access off the N1. Service and facilities were amazing.

Maryke B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke B

Heerlik, gerieflik en netjies.

Ons het die lieflike tuine en uitkyk oor die dorp en dam geniet. Werklik pragtig. Kamer is netjies met goeie linne. Dis genoegsaam toegerus vir gaste wat wil braai. Het die oornag terdeë geniet.

Willem P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem P

Wonderlike oornagstop op pad Gauteng toe.

Mariska was dierbaar en het ons baie vriendelik ontvang met ons aankoms. Syt seker gemaak ons verblyf is so gemaklik as moontlik en moeite gedoen om tot vir ons 'n babakot te verskaf. Die swembad met 'n pragtige uitsig oor die dorp/dam/brug was 'n wenner en die kinders het heerlik op die wandelpaaie gespeel.

Maryna D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna D

Perfekte oornagstop.

Ons het heerlik oornag by Oppie Koppie. Die kamers was gemaklik en baie skoon en die lugverkoelers was 'n lafenis in die Januarie-hitte. Die swembad ook. Die uitsig oor die Gariepdam is regtig iets om te sien. En die filterkoffie in die kamers was van die lekkerste wat ek in 'n lang tyd gedrink het. Ek sal Oppie Koppie enige tyd weer besoek en ook aanbeveel.

Heather B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather B

Delightful oasis.

The garden is beautiful with paths all over and little spots to sit in the shade of the trees. The aircon in the room was very welcome. The room had everything I needed and thought had been put into it. Highly recommend it to anyone needing a stop over.

Kevin O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin O

Super friendly and super clean.

Perfect sleepover for further travels.

Maria T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maria T

Vriendelik ontvang met koppie tee. Tuis gevoel.

Baie netjiese, rustige verblyf met vriendelike gasvrou en -heer. Was vir ons goeie oornagplek. Daar is baie in die omgewing om te sien, maar ons het ongelukkig nie die tyd gehad om langer te bly nie.

Oppie Koppie se terugvoer

Thank you Maria, for the support and lovely review.

Oppie Koppie
Veronica E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Veronica E

Neat and tidy, but a bit small.

The hosts are very friendly, they have a beautiful garden where you can sit and relax. We would just prefer a unit that has a facility to wash the dishes you used. Even though they cleaned the room and dishes the next morning, unit 4 doesn't have washing facilities for dishes, which makes it a little uncomfortable. The crockery in the unit is only two of each, which means if you have coffee when you arrive, you either need to wash it in the bathroom or use a dirty cup again.

Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Antoinette C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette C

Beste oornagverblyf ooit!

Skoon, netjiese, lieflike plekkie. Natuurskoon pragtig - juweel tussen nêrens en êrens. Stilte ongelooflik! Dankie Jana, vir jou vriendelike hulp en aanbevelings. Alles was uitstekend met die verblyf.

Herman R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman R

Baie mooi, stil en rustig.

Netjies en skoon perfek vir oornag-reisiger.

Annette V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V

Baie mooi en rustige omgewing.

Ons gashere was baie vriendelik en het ons goed ontvang. Die uitsig op die dorpie is asemrowend. Ek sal die verblyf beslis aanbeveel vir enige reisiger.

Tanja V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja V

Verseker ons eerste keuse gastehuis in Bethulie.

Ons sal beslis elke keer daar oorbly as ons in Bethulie is. Baie oulike plek en vriendelike, behulpsame mense.

Chris J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris J

Vriendelike ontvangs by baie netjiese plek in mooi tuin en uitsig vanaf die koppie op vol Gariepdam.

Ons kamer was uitsonderlik met een woonkamermuur aan rotse van die koppie gebou. Slaapkamer groot met koninggrootte bed. Etes verrassend lekker en in oorvloed. Baie dankie Heste'l en Wendy!

Cindy S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy S

Comfortable and very pleasant.

OppieKoppie is a great place to stay when visiting Gariep. The hostess went out of her way to accommodate us. We loved it here.

Kerry W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kerry W

Clean comfortable stay.

Great beds and amenities for a great price. The swimming pool was a lovely extra. But the best was the view over the town and river.

Annerie K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerie K

Beeldskoon, rustig.

Was vriendelik ontvang. Alles was netjies. Het heerlik geslaap. Hulle het ook ekstra moeite gedoen vir ons dogtertjie. Sal dit vir enigiemand aanbeveel.

Manfred L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Manfred L

Vriendelik en gerieflik.

Beddegoed en handdoeke was besonders goed. Dankie Marika.

Marietjie T - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie T

Idillies plek met waarde vir geld.

Bethulie is 'n pragtige ou Vrystaatse dorpie vol geskiedenis, pragtige gastehuis waar ons tuis gegaan het, gasvryheid en netheid baie goed, pragtige tuin en uitsig oor dorpie.

Cornie V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornie V

Baie aangename ervaring

Mooi ligging, vriendelike diens

Toni B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toni B

Baie mooi uitsig.

Die klip in die kamer is baie cool en die kids love die bunk beds.

Herman S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herman S

Baie aangenaam en gasvry ontvang.

Ontbyt was heerlik. Verblyf aangenaam.

Liané G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liané G

Dit was asemrowend.

Ongelooflike mooi gastehuis met vriendelike en persoonlike diens.

Chantell A - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell A

Pragtig, skoon en gasvry.

Jy kan definitief daar oorslaap. Die uitsig is prentjiemooi. Die gasvryheid laat jou tuis voel en die ontbyt is heerlik. Jy ontspan met die intrapslag.

Gerhard V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Netjiese en skoon plek met baie vriendelike gasvrou.

Netjiese en skoon verblyf met 'n baie vriendelike gasvrou en 'n mooi uitsig oor Gariepdam en Bethulie.

Jean N - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean N

Lieflike uitsig en wonderlike gasvryheid.

Ek en my vrou het 'n nag hier spandeer op pad Kaap toe en dit vreeslik baie geniet. Die B&B het sekerlik die heel beste uitsig oor die hele Bethulie, met twee plekkies waar mens kan sit en uitkyk. Hestelle se ontbyt was heerlik en sy was baie gasvry en vriendelik. 5/5 sal beslis weer hier oorbly!

Daniel C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel C

Sal altyd teruggaan na die gastehuis.

Uitstekende, gerieflike 5-ster-akkommodasie in rustige omgewing met pragtige tuin en uitsig.

Sanett U - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanett U

Baie lekker.

Die gasvrou was lieflik en alles het mooi gewerk. Ontbyt was heerlik. Sal beslis weer daar stop.

Maretha S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maretha S

Rustig, gemaklik, privaat.

Die plekkie is baie netjies en gemaklik. Ons het heerlik ontspan. Beddens in kamer was bietjie kort vir ons 2 tieners seuns, maar hul het steeds heerlik geslaap. Air con en televisie met vol DStv-kanale was 'n pluspunt. Ontbyt was heerlik en ons sal definitief weer daar oornag in toekoms.

Herman S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herman S

Fantasties, vriendelike diens en baie aangenaam.

Sal die gastehuis enige tyd aanbeveel om tuis te gaan. Ontbyt was ook heerlik. Eienaar baie gasvry en vriendelik.

Annatjie B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie B

Fantasties, netjies, perfekte oornagplek.

Wat 'n stukkie Klein Paradys teen die koppie van Bethulie. Pragtige, netjiese en die mees netjiese en mooie tuin wat ek baie lanklaas by gastehuis gesien het, gepaard met die vriendelikste gasvrou en die heerlikste ontbyt. Baie dankie, dit was 'n fees om daar te oornag.

Charmaine D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine D

Best accommodation in Bethulie.

Oppie Koppie B&B is by far the best accommodation in Bethulie with splendid views of the town and the bridge. We booked the family room which had all the necessary amenities for our five-night stay. The daily breakfast was a definite highlight. Our hostess' hospitality also made our stay unforgettable. We will be coming back.

Eddie F - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie F

Een van die beste gastehuise/B&B waarin ons ooit gebly het.

Ons verblyf by Oppie Koppie B&B was 'n wonderlike ervaring. Dit is pragtig geleë met 'n mooi uitsig oor Bethulie en die besonderse brug oor die rivier. Dit het 'n pragtige tuin, netjiese kamer met vele ekstras en 'n baie rustige atmosfeer. Die gasvrou is 'n besonderse mens en maak die heerlikste ontbyt.

Jeanette B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette B

Onverbeterlik! Totale lushof.

Dis 'n pragtige, goed ingerigte plekkie, met die beste uitsig op die dorp. Heerlik vir oorslaap op pad terug van die Kaap af. Ons het heerlik gerus. Die ontbyt was heerlik. Hestèl is wonderlik en het ons baie tuis laat voel. Dankie vir jou pragtige plek. Sal definitief weer daar oorslaap.

Helen W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen W

Mooiste tuin in Bethulie, rustig, skoon, mooi. Baie dankie!

Dit was weereens 'n aangename verrassing om die kamer binne te stap, skoon mooi stylvol. Kon nie anders as om met groot genot te glimlag nie. Pragtigste tuin. Wens ek kon vir altyd daar bly.

Deon D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon D

Pragtig.

Vriendelike ontvangs. Netjiese en ruim kamer. Pragtige tuin en uitkykpunt oor dorp en Gariepdam. Ontbyt was uitstekend! Sal definitief weer besoek.

Oppie Koppie se terugvoer

Baie dankie, Deon. Dit was n voorreg om jul hier te ontvang. Jul sal altyd welkom wees hier! Groetnis.

Oppie Koppie
Pieter L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter L

Baie skoon en gerieflik. Verdien 4 sterre.

Hestel is die perfekte gasvrou. Die gastehuis is in 'n stil pragtige omgewing, en haar tuin is 'n plesier om te beleef. Die ontbyt was heerlik.

Johan V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Rustige, kalm omgewing wat jou tuis en welkom laat voel.

Hartlike en warm ontvangs wanneer jy arriveer. Kamer is skoongemaak, netjies en het al die nodige geriewe wat ek gesoek / verwag het in die kamer. Ontbyt was 5 ster-gehalte met groot porsies wat bedien is. Komplimente vir die chef!

Natasha B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha B

Aangename verblyf.

Die uitsig vanaf die koppie net agter die gastehuis oor Bethulie is pragtig, veral so met sonsondergang. Die gastehuis is in 'n rustige area geleë. Die kamers is goed toegerus met alles wat jy mag nodig kry. Ontbyt is van uitstaande gehalte en Estelle se gasvryheid laat mens sommer tuis voel.

Ken R - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ken R

What an oasis in Bethulie!

Estelle is the perfect hostess! A warm welcome on arrival, our reservation made at a local restaurant, excellent breakfast the next morning with homemade jams, marmalade and even honey from her own beehives. The rooms are very well furnished with high quality linen and lovely local sheepskin bedside mats! The view from the braai and pool area is stunning - the town on one side and the veld and mountains on the other. We were sorry to leave, but will certainly return whenever we are in the area again.

Elbie B - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elbie B

Baie aangenaam.

Dit was 'n heerlike oorslaapsessie. Ons het die konsentrasiekamp se begraafplaas gaan besoek en dit was weereens baie insiggewend en maak mens baie hartseer.

Elzabie M - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabie M

Het my verblyf terdeë geniet.

Die uitsig vanaf die koppie oor Bethulie is pragtig. Die gastehuis is eenkant - dus rustig en privaat. Ontbyt is van uitstaande gehalte en gasvryheid uitmuntend.

Oppie Koppie se terugvoer

Hi Elzabie,
Baie dankie. Dit beteken so baie vir my omdat ek meestal alles self doen en trots is op op die huis en dit graag met my gaste dee.

Groetnis,
Hestel

Oppie Koppie
Jan W - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jan W

Oornag-bestemming.

Skoon en netjies, maar baie beknop.

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Steyn-straat 5, Bethulie, 9992, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb707c9ca5b4d84401e646838cd9191397095812383004757fe87c38ddb7cd236d52c2418696dcd658a29cc0e1724ea83c0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 5 President Steyn Street Bethulie 9992 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.492778766388 25.968070973545
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang