Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppiehoekie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Sandra P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Karoo gasvryheid wat die winterkoue verdryf. Gasvrye ontvangs en lekker geselsies. Heerlike aandete wat ons vooraf gereël het. Let daarop dat Kruitjie-roer-my-nie 'n selfsorg en nie B&B eenheid is. Die bed was snoesig warm op 'n koue wintersnaweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Was baie genotvol. Die plekkie was ruim, netjies en skoon. Ek het lekker geslaap, want dit is baie stil gedurende die nag in Murraysburg en oggende wakker geword met die hoenderhaan wat kraai. Baie dankie vir die gasvryheid, en dankie vir die heerlike aandetes wat jy die week vir my voorberei het. Ek waardeer dit baie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hetta D
1 nag
5.0
Feb 2024

Uitstekend. Heerlik, en 'n heerlike kos pakkie ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laetitia V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Rustige atmosfeer met vriendelike eienaars. Baie lekker rustig. Alles soos ons dit wou gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Dit was 'n lekker ervaring wat ons nie verwag het op so afgeleë dorpie nie. Heerlik geslaap na 'n lang dag op die pad - eienaars het aan alles gedink en was baie gasvry - het vir ons wonderlike aandete op versoek en ontbyt bedien. Ons was bly oor die veilige parkering.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindie
Oppiehoekie
Baie dankie, Janine. Dit was vir ons 'n plesier om julle te bederf. Sien uit na julle volgende besoek.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lindie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kerkstraat 13, Murraysburg, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e091e7c1fd0a1311a0bbab0201c5d75318796c526adf94b13bf43f53df1c5eaf3f7bd78b6107e72716c840b2d7945da5e88?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 13 Church Street Murraysburg 6995 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -31.963098765077 23.761285403803

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang