Oppiehoekie
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kerkstraat 13, Murraysburg, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Oppiehoekie is 'n is oulike B&B in die dorpie Murraysburg. Dit bied 'n intieme wegbreek aan paartjies, vriende of enkelreisigers. Die verblyf is op die eienaar se perseel, maar gaste het hulle eie geriewe en privaat ingange.
Die eenhede bied gerieflike B&B-verblyf en slaapplek aan altesaam 4 gaste. Albei eenhede het en suite-badkamers, tee- en koffiemaakgeriewe en yskassies. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Gaste kan die pragtige tuinuitsig bewonder en ontspan terwyl hulle 'n al fresco-ete op die stoep geniet. Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, bergfietsry, voetslaan, voëlkyk en fietsry in. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lindie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Kerkstraat 13, Murraysburg, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
- Gaste dink Oppiehoekie het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kerkstraat 13, Murraysburg, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap