Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppiekop

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Babs Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 16 resensies vir Oppiekop
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jeanette O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette O

Ons het heerlik gebly. Rustige, netjiese wooneenheid met die mooiste uitsig.

Volledig toegerus. Baie goeie waarde vir geld. Sal Oppiekop beslis aanbeveel.

Carrie D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carrie D

Its like a breath of fresh air.

If you need a break away to recharge this is the place. It has everything and more available at the unit. Thank you Tannie Babs for being such a wonderful host, we will be back again.

Oppiekop se terugvoer

Thank you Carri.

Oppiekop
Hanlie M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie M

Mees fantastiese vakansie.

Mooiste uitsig, pragtige behuising en vriendelike diens. Gaan definitief terug.

Adéle B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adéle B

Great!

Vriendelike diens, plek baie netjies en skoon, definitief waarde vir jou geld!

Andre; Ap C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre; Ap C

Wonderlik. Enige tyd weer.

Dankie tannie Baps. Jy het ons regtig bederf. Hoop om weer daar te kuier.

Oppiekop se terugvoer

Dankie julle, ek waardeer dit. Kom gerus weer
Stilbaai-groete

Oppiekop
Andrew C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew C

Very pleasant.

The location, views and setting is absolutely breathtaking. Accommodation was great, very well equipped, spotless and clean. Highly recommend.

Wouter P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter P

Baie goeie waarde by 'n stylvolle plek.

Tannie Baps is 'n baie gawe gasvrou en ons het heerlik gebly. Die eenheid is ruim en goed ingerig met die mooiste uitsig oor die Goukourivier. Ons sal dit sterk aanbeveel.

Jeandré R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeandré R

Fantastiese uitsig, nog beter gasvryheid.

Baie lekker gebly. Babs is 'n ongelooflike gasvrou. Heerlike braaiplek met uitsig oor die rivier. Beddegoed soos die van 'n 5 ster-hotel.

Oppiekop se terugvoer

Ons blyplek en harte is oop vir julle. Kom gerus weer. Dit was heerlik met julle hier. Groete

Oppiekop
Harry-jan V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry-jan V

Lekkerste verblyf nog.

Netjies, skoon, als wat jy benodig, maar die beste is die wonderlike mense. Sal weer en weer terug gaan. Beveel dit beslis aan.

Fanie K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie K

Uitstekend, net te kort. Dit was soos om in 'n hotel tuis te gaan.

Dit was soos om in 'n hotel tuis te gaan, van ontvangs tot ons weer gery het. Veral die melktert by ontvangs was die kersie op die koek. Ons sal definitief weer daar bespreek, sou ons daai rigting gaan. Die eienares is super cool.

Oppiekop se terugvoer

Dit was heerlik om julle hier te hê. Ek is baie bly ons het ontmoet. Kom asseblief weer. Ek waardeer dit.

Oppiekop
Kobus B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus B

Fantasties

Absoluut volledig toegerus. Sal definitief aanbeveel.

Wilma M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma M

Pragtige plek, waarde vir geld en die tannie was baie baie vriendelik sal regtig weer soontoe gaan.

Tannie baie baie dankie vir alles was werklik baie baie lekker gewees.

Oppiekop se terugvoer

Dit was so lekker gewees met julle hier. Ek is so bly ons het ontmoet. Kom weer. Baie dankie.

Oppiekop
Vicky N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky N

Fantasties met tannie Baps wat 'n hartsmens is.

Gasvryheid 100%. Netheid 100%. Uitsig 100%. Waarde v geld 100%.

Oppiekop se terugvoer

Hi Vicky baie dankie. Dit was werklik baie lekker met julle hier. So lekker met julle gekuier.Hoop alles is wel en n drukkie vir hondjie. Ons wag op die matriekuitslae.Laat weet asb.Waardeer.Stlibaaigroete

Oppiekop
Neal S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neal S

Excellent and wonderful.

Position and views are awesome. Host was great and friendly. Stay was fantastic.

Oppiekop se terugvoer

Baie dankie Smidt familie.Kom kuier gerus weer.Sterkte met jou roeping.Stilbaaigroete

Oppiekop
Karools H - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karools H

Besonders lekker ruim met 'n pragtige uitsig.

Baie mooi, ruim en netjies, baie skoon uitstekende waarde vir geld vir vakansieverblyf. Moet bereid wees om strand toe te ry.

Oppiekop se terugvoer

Hi Karools.
Baie dankie.
Is dit nie tyd om weer te kom kuier nie?
Kom verseker weer.
Stilbaaigroete

Oppiekop
Herman E - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman E

Die beste akkommodasie wat ons teëgekom het in Stilbaai.

Ons het al verskeie kere in Stilbaai gekuier, maar hierdie keer het ons beslis die beste plek ooit raakgeloop. Baie netjies, stylvol, skoon, baie goed toegerus, lekker privaat en 'n goeie uitsig. Die vriendelike gasvrou het 'n baie goeie oog vir detail. Die ligging het vir ons gewerk maar dalk nie vir iemand wat strand toe wil stap nie. Ons kom beslis weer terug na Oppikop.

Oppiekop se terugvoer

Baie dakie Herman en Andre.
Waardeer.
Was lekker met julle hier.
Kom asb weer.
Stilbaaigroete

Oppiekop
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oppiekop, Waterblomrylaanverlenging, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA304da44b3fa709caf5c499c6239857ecf87d8555dfa1f8cd5c506bde8a099c83824100af6c91a68bade4dea71b913fd0f519?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 Oppiekop Waterblomrylaanverlenging 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.350773609743 21.40770070629

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang