Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppiekop

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jeanette O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Ons het heerlik gebly. Rustige, netjiese wooneenheid met die mooiste uitsig. Volledig toegerus. Baie goeie waarde vir geld. Sal Oppiekop beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carrie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Its like a breath of fresh air. If you need a break away to recharge this is the place. It has everything and more available at the unit. Thank you Tannie Babs for being such a wonderful host, we will be back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Babs
Oppiekop
Thank you Carri.

Hanlie M
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Mees fantastiese vakansie. Mooiste uitsig, pragtige behuising en vriendelike diens. Gaan definitief terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adéle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Great! Vriendelike diens, plek baie netjies en skoon, definitief waarde vir jou geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre; Ap C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Wonderlik. Enige tyd weer. Dankie tannie Baps. Jy het ons regtig bederf. Hoop om weer daar te kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Babs
Oppiekop
Dankie julle, ek waardeer dit. Kom gerus weer Stilbaai-groete

Andrew C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Very pleasant. The location, views and setting is absolutely breathtaking. Accommodation was great, very well equipped, spotless and clean. Highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wouter P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2021

Baie goeie waarde by 'n stylvolle plek. Tannie Baps is 'n baie gawe gasvrou en ons het heerlik gebly. Die eenheid is ruim en goed ingerig met die mooiste uitsig oor die Goukourivier. Ons sal dit sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeandré R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2021

Fantastiese uitsig, nog beter gasvryheid. Baie lekker gebly. Babs is 'n ongelooflike gasvrou. Heerlike braaiplek met uitsig oor die rivier. Beddegoed soos die van 'n 5 ster-hotel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Babs
Oppiekop
Ons blyplek en harte is oop vir julle. Kom gerus weer. Dit was heerlik met julle hier. Groete

Harry-jan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2021

Lekkerste verblyf nog. Netjies, skoon, als wat jy benodig, maar die beste is die wonderlike mense. Sal weer en weer terug gaan. Beveel dit beslis aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2021

Uitstekend, net te kort. Dit was soos om in 'n hotel tuis te gaan. Dit was soos om in 'n hotel tuis te gaan, van ontvangs tot ons weer gery het. Veral die melktert by ontvangs was die kersie op die koek. Ons sal definitief weer daar bespreek, sou ons daai rigting gaan. Die eienares is super cool.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Babs
Oppiekop
Dit was heerlik om julle hier te hê. Ek is baie bly ons het ontmoet. Kom asseblief weer. Ek waardeer dit.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Babs Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oppiekop, Waterblomrylaanverlenging, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA304da44b3fa709caf5c499c6239857ecf87d8555dfa1f8cd5c506bde8a099c83824100af6c91a68bade4dea71b913fd0f519?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 Oppiekop Waterblomrylaanverlenging 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.350773609743 21.40770070629

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang