Oppiekop
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Babs Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Jeanette O - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly. Rustige, netjiese wooneenheid met die mooiste uitsig.
Carrie D - Feb 2022
Algehele gradering
Its like a breath of fresh air.
Oppiekop se terugvoer
Thank you Carri.
Hanlie M - Jan 2022
Algehele gradering
Mees fantastiese vakansie.
Adéle B - Nov 2021
Algehele gradering
Great!
Andre; Ap C - Nov 2021
Algehele gradering
Wonderlik. Enige tyd weer.
Oppiekop se terugvoer
Dankie julle, ek waardeer dit. Kom gerus weer
Stilbaai-groete
Andrew C - Sep 2021
Algehele gradering
Very pleasant.
Wouter P - Jul 2021
Algehele gradering
Baie goeie waarde by 'n stylvolle plek.
Jeandré R - Apr 2021
Algehele gradering
Fantastiese uitsig, nog beter gasvryheid.
Oppiekop se terugvoer
Ons blyplek en harte is oop vir julle. Kom gerus weer. Dit was heerlik met julle hier. Groete
Harry-jan V - Mei 2021
Algehele gradering
Lekkerste verblyf nog.
Fanie K - Apr 2021
Algehele gradering
Uitstekend, net te kort. Dit was soos om in 'n hotel tuis te gaan.
Oppiekop se terugvoer
Dit was heerlik om julle hier te hê. Ek is baie bly ons het ontmoet. Kom asseblief weer. Ek waardeer dit.
Kobus B - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantasties
Wilma M - Feb 2021
Algehele gradering
Pragtige plek, waarde vir geld en die tannie was baie baie vriendelik sal regtig weer soontoe gaan.
Oppiekop se terugvoer
Dit was so lekker gewees met julle hier. Ek is so bly ons het ontmoet. Kom weer. Baie dankie.
Vicky N - Okt 2020
Algehele gradering
Fantasties met tannie Baps wat 'n hartsmens is.
Oppiekop se terugvoer
Hi Vicky baie dankie. Dit was werklik baie lekker met julle hier. So lekker met julle gekuier.Hoop alles is wel en n drukkie vir hondjie. Ons wag op die matriekuitslae.Laat weet asb.Waardeer.Stlibaaigroete
Neal S - Sep 2020
Algehele gradering
Excellent and wonderful.
Oppiekop se terugvoer
Baie dankie Smidt familie.Kom kuier gerus weer.Sterkte met jou roeping.Stilbaaigroete
Karools H - Mrt 2020
Algehele gradering
Besonders lekker ruim met 'n pragtige uitsig.
Oppiekop se terugvoer
Hi Karools.
Baie dankie.
Is dit nie tyd om weer te kom kuier nie?
Kom verseker weer.
Stilbaaigroete
Herman E - Nov 2020
Algehele gradering
Die beste akkommodasie wat ons teëgekom het in Stilbaai.
Oppiekop se terugvoer
Baie dakie Herman en Andre.
Waardeer.
Was lekker met julle hier.
Kom asb weer.
Stilbaaigroete
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oppiekop, Waterblomrylaanverlenging, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang