Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppiekop

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oppiekop, Waterblomrylaanverlenging, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Oppiekop is in Stilbaai geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n pragtige uitsig oor die Goukourivier, 'n speelgrond vir alle waterliefhebbers.

Die eenheid, geleë op 'n residensiële eiendom, beskik oor 2 slaapkamers en kan tot 6 gaste op 'n slag akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 2 driekwartbeddens. Dit het 'n ruim badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, breekware en eetgerei. Dit beskik ook oor 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Die sitkamer het gemaklike rusbanke asook 'n TV met DStv, en 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Daar is 'n onderdakbraai-area met pragtige uitsigte oor die Goukourivier.

Gaste het ook toegang tot 'n privaat braai-, piekniek- en visvangplek langs die rivier. Daar is ook 'n natuurlike glybaan vir bote. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel. Ander doendinge in die area sluit fietsry, voetslaan, swem, ski en voëlkyk in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Babs Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Oppiekop, Waterblomrylaanverlenging, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oppiekop het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oppiekop, Waterblomrylaanverlenging, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA304da44b3fa709caf5c499c6239857ecf87d8555dfa1f8cd5c506bde8a099c83824100af6c91a68bade4dea71b913fd0f519?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 Oppiekop Waterblomrylaanverlenging 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.350773609743 21.40770070629

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang