Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppieplaas

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Barry S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Baie rustig met die mooiste sterre-hemel en natuur. Braai met 'n view. As jy opsoek is na 'n rustige off the grid wegbreek, is Oppieplaas die plek. Dit was skoon en netjies. Die natuur en sterre-hemel is besonders. Ons het slegs een nag gebly en sal dit beslis vir ander kan aanbeveel. Dit is baie basies, so as jy 'n 5-ster wegbreek soek, is dit nie die plek nie. Dit is naby aan Prince Albert geleë en reg by die ingang na die Swartbergpas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shirley V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlike plekkie. Wat 'n klein juweel! Van buite af, apart van die pragtige uitsig, het dit niks besonders gelyk, maar maak die deur oop en voila! Snoesig en gemaklik, baie oulik uitgelê met gemaklike sitplek en bed. Kombuisie het alles wat nodig is en die vensters weerskante van die huisie maak dit lig en vrolik binne. Ons sal hierdie plekkie maklik vir ander aanbeveel. Onthou net, geen foonopvangs of WiFi-sein beskikbaar nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monja N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Sal beslis weer gaan. Als wat jy nodig het, goeie waarde vir geld, kos minder as in die dorp maar lekker naby aan die dorp met die luuksheid van 'n groot eenheid vir jouself in totale rustigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Netjies en rustige plekkie om te ontspan. Klein maar skoon en netjies, ideaal vir 2 mense. Vanaf die lekker groot stoep met braaiplek het jy 'n pragtige uitsig op die berge. Goeie rusplek want daar is geen WiFi en geen selfoon seine nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Schalk V
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Mei 2024

Aangenaam, net jammer van die warmwaterprobleem. Aangename plek en baie rustig. Netjies en skoon. Ongelukkig het die gaswarmwaterstelsel nie reg gewerk nie en daar was dus geen warm water nie. Ek glo egter dit was 'n klein probleem wat reggestel kan word. Aangesien daar geen selfoonontvangs is nie, kon eienaars nie gekontak word nie. Nogtans het ons lekker gebly vir die een nag.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Wouter D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Die berge en geslaap soos 'n klip. Pragtige plekkie en die berge was besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Oppieplaas is true Karoo. If you are looking to get close to the real Karoo, then Oppieplaas is heartily recommended. Set on an original Prince Albert Valley farm, littered with evidence of its rich history, it is difficult to get this close to nature and real solitude. If you need to constantly stare at your phone, don't stay here. If you love an evening braai on a lekker stoop, with a cold one in hand, whilst watching the birds roost before the Milky Way emerges, this is your place. Andre and Louisa are grand hosts and full of local knowledge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elecia D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2023

Baie rustige kuier op die plaas. Baie besonders in die natuur.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rob C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Quiet, pleasant, peaceful. Be sure to tell the owner of your anticipated time of arrival, as there is no wifi or cellphone signal.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Rustig, ontspannend en tevrede. Die plaashuisie met mooi uitsig, lekker vars lug, mooi stappaaie maak dit 'n aangename ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

André Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R940
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R940
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welgelegen Plaas, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY5N2FlZGNjLTcwNzEtNGUyMC1hZmZmLWViZTA3OTU0OWM0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag, vir 3 mense 44 5 1 5 Welgelegen Farm Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.262201764818 22.102239131927

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang