Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppieplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

André Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 44 resensies vir Oppieplaas
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Barry S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry S

Baie rustig met die mooiste sterre-hemel en natuur. Braai met 'n view.

As jy opsoek is na 'n rustige off the grid wegbreek, is Oppieplaas die plek. Dit was skoon en netjies. Die natuur en sterre-hemel is besonders. Ons het slegs een nag gebly en sal dit beslis vir ander kan aanbeveel. Dit is baie basies, so as jy 'n 5-ster wegbreek soek, is dit nie die plek nie. Dit is naby aan Prince Albert geleë en reg by die ingang na die Swartbergpas.

Shirley V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley V

Heerlike plekkie.

Wat 'n klein juweel! Van buite af, apart van die pragtige uitsig, het dit niks besonders gelyk, maar maak die deur oop en voila! Snoesig en gemaklik, baie oulik uitgelê met gemaklike sitplek en bed. Kombuisie het alles wat nodig is en die vensters weerskante van die huisie maak dit lig en vrolik binne. Ons sal hierdie plekkie maklik vir ander aanbeveel. Onthou net, geen foonopvangs of WiFi-sein beskikbaar nie.

Monja N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monja N

Sal beslis weer gaan.

Als wat jy nodig het, goeie waarde vir geld, kos minder as in die dorp maar lekker naby aan die dorp met die luuksheid van 'n groot eenheid vir jouself in totale rustigheid.

Gerda S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda S

Netjies en rustige plekkie om te ontspan.

Klein maar skoon en netjies, ideaal vir 2 mense. Vanaf die lekker groot stoep met braaiplek het jy 'n pragtige uitsig op die berge. Goeie rusplek want daar is geen WiFi en geen selfoon seine nie.

Schalk V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Schalk V

Aangenaam, net jammer van die warmwaterprobleem.

Aangename plek en baie rustig. Netjies en skoon. Ongelukkig het die gaswarmwaterstelsel nie reg gewerk nie en daar was dus geen warm water nie. Ek glo egter dit was 'n klein probleem wat reggestel kan word. Aangesien daar geen selfoonontvangs is nie, kon eienaars nie gekontak word nie. Nogtans het ons lekker gebly vir die een nag.

Wouter D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter D

Die berge en geslaap soos 'n klip.

Pragtige plekkie en die berge was besonders.

Mark C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark C

Oppieplaas is true Karoo.

If you are looking to get close to the real Karoo, then Oppieplaas is heartily recommended. Set on an original Prince Albert Valley farm, littered with evidence of its rich history, it is difficult to get this close to nature and real solitude. If you need to constantly stare at your phone, don't stay here. If you love an evening braai on a lekker stoop, with a cold one in hand, whilst watching the birds roost before the Milky Way emerges, this is your place. Andre and Louisa are grand hosts and full of local knowledge.

Elecia D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elecia D

Baie rustige kuier op die plaas.

Baie besonders in die natuur.

Rob C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rob C

Quiet, pleasant, peaceful.

Be sure to tell the owner of your anticipated time of arrival, as there is no wifi or cellphone signal.

Sandra S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra S

Rustig, ontspannend en tevrede.

Die plaashuisie met mooi uitsig, lekker vars lug, mooi stappaaie maak dit 'n aangename ervaring.

Fanie V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie V

Die huis is baie netjies en skoon met 'n baie lekker braai op die stoep.

Die uitsig vanaf die huis na die berge is fantasties met al die voëls in die bome maak dit die moeite werd om daar oor te slaap. Die gasvrou is ook baie behulpsaam en sout van die aarde mens.

Don W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Don W

It was a lovely stay with a magnificent view. Everything we wanted.

Andries and Louise are fantastic hosts.

Annette L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette L

Pragtige natuurskoon.

Lekker privaat met ‘n beeldskone uitsig elke dag. Het die staproetes op die plaas met al die pragtige seldsame plantspesies baie geniet! Mense wat daarnatoe gaan moet net besef dis Karoo en water is skaars, so moenie ‘n luukse stort-ervaring verwag nie. Die huisie het als wat nodig is. As jy wil afskaal en rus is dit die plek!

Anneke S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke S

Pragtige huisie. Baie naby Prins Albert.

'n Pragtige huisie, mooi uitsig op die berg, baie naby aan die skilderagtige dorpie Prins Albert. Ek sal dit aanbeveel vir winter of somer vir mense wat hou van rustigheid en eenvoud. Gawe gashere.

Noël D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noël D

Absoluut besonders!

André en Louise is mense-mense! Ons plekkie was perfek, netjies, skoon en aan al ons vereistes voldoen. Pragtige uitsig en die mooiste, skoonste sterrehemel! Sou net graag langer wou bly. Waarlik rustigheid vir die siel.

Adrie O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adrie O

Pragtige stylvolle cottage met alles wat nodig is.

Prentjiemooi berge vir 'n uitsig en 'n heerlike stoep vir sit en lees en vleisbraai. Baie lekker privaat en net ver genoeg vanaf Prins Albert om die lieflike dorpie te geniet maar tog in die natuur te voel. Gasheer baie behulpsaam!

Pieter L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L

Ruim, goed toegerus en netjies. Gasgeiser vir die stort ietwat problematies.

Geiser se water was kokend, as jy dan bietjie koue bygesit het het die geiser afgeskakel. Die volume en temperatuur kan wel op die geiser self gestel word, maar het dit eers na die tyd gesien.

Annika N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annika N

Wonderlike blyplek!

Gasheer en -vrou baie vriendelik. Ek het baie welkom gevoel. Pragtige cottage en uitsig!

Humandi C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Humandi C

Rustigheid vir jou siel.

Baie netjies en goed ingerig. Gesukkel met warm water maar dit te danke aan die ongelooflike koue weer. Sal definitief weer daar gaan kuier, die berge en omgewing is pragtig.

Sandra T - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra T

Rustig

Pragtige veld na die reën.

Heidi E - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi E

Spotlessly clean, beautiful decor, peaceful and quiet but close to town. Would highly recommend.

A quiet peaceful stay in a spotlessly clean and beautifully decorated cottage. Beautiful view of the mountains and friendly hosts.

Wayne G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wayne G

Enjoyable and practical.

Struggled with shower, but otherwise everything else was available and neat and tidy.

Gideon S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon S

Gerieflik naby aan Prins Albert. Vreeslik lekker gekuier op die stoep. André en sy vrou is aangename mense.

Andre. Julle stort werk nie. Onthou: geen selfoonopvangs nie. Entertain jouself of rus net of lees 'n boek.

Marius R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius R

Regtig lekker eenvoudig en aangename akkomodasie.

Baie rustug afgesonder, baie lekker gerus.

Beyers L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beyers L

Rustig.

Dit was baie lekker rustig.

Chris F - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris F

Perfekte wegbreek op 'n plaas, tog naby die dorp.

Perfekte plek vir fotograwe, sterrekykers asook vir bergfiets ryers. Sien uit na ons volgende kuier hier.

Werner V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V

Wonderlike, rustige huisie met die beste uitsig moontlik.

Sal definitief voorstel as jy ‘n bietjie uit die dorp wil bly met ‘n wonderlike uitsig op die Swartberg. So stil dat jy die berg hoor fluit as die wind waai.

Erika M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Erika M

Het meer verwag.

Andre en Louis was baie vriendelik toe ons uiteindelik in die huisie kon kom. Alles was gesluit en ons het gesukkel om hulle in die hande te kry. Die huisie was goed toegerus en heel netjies. Daar is 'n gasgeiser, maar die werk nie behoorlik, so ons het koud gestort.

Christie M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie M

Fantasties.

Wat ‘n pragtige plek. Ons sal Oppiplaas ter enige tyd aanbeveel vir die reisiger wat veral vrede, rustigheid en kalmte weg van die stads gewoel wil ervaar.

Adelle B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelle B

Mal oor Oppiplaas.

Oppiplaas is 'n lieflike plekkie. Gaan beslis op 'n gereelde basis soontoe.

Susan N - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan N

Fantasties.

Vriendelik, mooi natuur uitsig, skoon en netjies, rustig, beveel dit aan. Gasvry, beleef die Karoo ten volle.

Karen G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen G

Fantastiese plek om net weer mens te word!

Ons het die naweek Oppieplaas vreeslik geniet. Andre was so vriendelik en gasvry, het ons sommer dadelik soos familie laat voel. Die huisie is pragtig opgeknap, netjiese afwerking en daar is alles wat jy nodig het. Die Jacuzzi buite was 'n fantastiese verligting teen die warm Karoo-son. Die stilte gee mens kans om weer mens te word. Lekker naby geleë aan Prince Albert en die omliggende wynplase. Lekker uitstappie ook na "O for Olive", met 'n toer, olyfproe en middagete daar. Andre het gereeld seker gemaak alles is reg en dat ons nie probleme het nie. Dit is beslis waarde vir geld!

Orpa H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Orpa H

Baie netjies en skoon.

Ons was net ongelukkig oor die water, warm water is net te koud en baie flou. Soveel so dat ons nie die volgende oggend gestort het nie, want 'n mens kry kouer as jy stort, as jy nie stort nie. Verder was die plekkie baie skoon en netjies.

Niel M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel M

Fantasties.

Was wonderlik. Die huisie is baie goed ingerig en mens kan sien dat iemand groot sorg aangegaan het om alles perfek te maak. Dit is salig op die stoep met 'n vuurtjie aan die gang en 'n glas wyn in die hand. Sal beslis weer kom kuier. Andre en sy vrou is baie vriendelik en gasvry.

Michiel B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel B

Rustig en ontspannend.

Die huisie is gerieflik en kyk uit op die berg. André en Louise het ons gasvry ontvang. Net die plek as jy wil wegbreek van die stad en sy lawaai.

Girtie S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Girtie S

Oppieplaas is 'n besonderde plekkie en die "Gouwsies" is ongelooflik gasvry en vriendelik. Jy voel sommer welkom asof jy familie is. Die eenheid is skoon, gerieflik, rustig en privaat. 'n Kein stukkie 'hemel' in die Karoo.

Sien julle weer volgende jaar.

Barbara B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara B

'n Stukkie stille paradys.

Wat 'n heerlike plekkie om te bly. Ons het daar vir 3 aande gebly en sal beslis weer teruggaan. André en Louise het ons hartlik verwelkom en ons dadelik tuis laat voel. Vir ons is hulle nou Oom André en Tannie Louise. Die huisie self is afgesonder en privaat. Dit was skoon en netjies en daar was nie 'n tekort aan enigiets nie. Die kombuisie is goed ingerig, bed gemaklik en die sitkamertjie heel snoesig. Dit het regtig gevoel soos 'n "home away from home". Dis nie 'n luukse boutique nie, maar dis ook nie wat ons gesoek het nie. Ons gaan beslis teruggaan gedurende die winter om 'n wyntjie voor die kaggel te geniet. (Gaan maak 'n draai by die Prins Albert mark op 'n Saterdag en koop van hulle tuisgemaakte produkte - heerlik en uniek!)

Michonne E - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michonne E

Lekker stil en rustig. Het dit baie geniet.

Sien sterre.

Tony J - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tony J

A place to unwind and enjoy the rustic beauty and tranquility of the Karoo.

If you want to have some quite time and enjoy the Big Sky country nestled in amongst beautiful folding hills, then Oppieplaas will give you that and more.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Plek om te ontspan en die ongekunstelde skoonheid en rus van die Karoo te beleef.

As jy stiltetyd nodig het en die pragtige plattelandse hemele en golwende heuwels waardeer, sal Oppieplaas dít én meer vir jou bied.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Des D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Des D

Akkommodasie netjies. Werf slordig. Mense baie vriendelik.

Ons was drie middeljarige mans op 'n gholftoer en het dit duidelik in ons navraag gesê. Tot ons verbasing vind ons een dubbel- en een enkelbed. Gelukkig kon die vriendelike bestuur nog 'n bed inbring.

Anonieme gas - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Lomon V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lomon V

Welgelegen.

Baie lekker gebly, sal vir seker weer oornag in somer om die Jacuzzi te kan uittoets!

Adri L - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri L

Sielsverfrissend.

Baie lekker gebly, netjies ingerig. Naby teerpad en dorp met 'n totale plaas en Karoo-gevoel. Sielsverfrissend!

Debbie C - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie C

Wonderful hosts, beautiful setting and a lovely cottage.

Beautiful scenery, peaceful silence, more stars than I have ever seen and a clean and tastefully decorated cottage with perfect attention to detail.

Vanaf
Vanaf R940
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R940
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welgelegen Plaas, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY5N2FlZGNjLTcwNzEtNGUyMC1hZmZmLWViZTA3OTU0OWM0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag, vir 3 mense 44 5 1 5 Welgelegen Farm Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.262201764818 22.102239131927

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang