Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppieplaas

  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welgelegen Plaas, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R627 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Oppieplaas is 'n heerlike, gesellige selfsorg-kothuisie. Dié kothuis is 10 km buite Prins Albert op die pad na Klaarstroom en is geleë daar waar die pragtige Prins Albert-Vallei begin.

Oppieplaas het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 1 slaapkamer, 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar nog 'n bed wat vir 'n kind geskik is in die sitarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, yskas, stofie en al die nodige breekware, eetgerei en potte toegerus. Die sitkamer het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt, maar gaste moet asb. slimkaart bring.

Die kothuis het 'n lekker ruim Karoostoep met 'n braai-area. Die area is perfek vir voetslaan, fietsry, voëlkyk en net ontspan. Gaste kan ook versoek dat die gasheer hulle op 'n uitstappie deur die Karooveld neem.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Barry S
Gesin met klein kinders
5.0
Baie rustig met die mooiste sterre-hemel en natuur. Braai met 'n view. As jy opsoek is na 'n rustige off the grid wegbreek, is Oppieplaas die plek. Di...
Sien meer
Aug 2024
Shirley V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike plekkie. Wat 'n klein juweel! Van buite af, apart van die pragtige uitsig, het dit niks besonders gelyk, maar maak die deur oop en voila! Sno...
Sien meer
Jun 2024
Luka B
Saam met lewensmaat
4.8
Nice place and good service! The stay was very good! Due to electricity problems in town there was no electricity. But immediately when...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Carin P
Saam met lewensmaat
4.8
Rustige plekkie met goeie waarde. Ons was baie goed ontvang deur die vriendelike Gouws en het 'n pragtige en rustige paar dae op die plaas geniet. Ons...
Sien meer
Des 2024
James C
Saam met vriende
4.4
Comfortable and suitable for our travelling. Comfortable and peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

André Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Welgelegen Plaas, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oppieplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 627
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 627
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welgelegen Plaas, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY5N2FlZGNjLTcwNzEtNGUyMC1hZmZmLWViZTA3OTU0OWM0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R627 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 Welgelegen Farm Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.262201764818 22.102239131927

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang