Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppiesee Jan se Plek

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

JJ Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 54

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 45 resensies vir Oppiesee Jan se Plek
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Morne V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V

Fantasties.

Baie lekker gebly en baie lekker gebraai met 'n amazing view.

Ingrid M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid M

We had a wonderful stay at Oppiesee Jan se Plek.

We had a wonderful stay at Jan se Plek.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Twiggy B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Twiggy B

Ligging, ligging, ligging!

Baie dankie. Ons het baie lekker in hierdie pragtige plekkie gebly. Sal dit altyd aanbeveel vir enige een. Die kaggel in die winter is 'n wenner! Mooiste see-uitsig!

Nikki E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikki E

Asemrowende uitsig.

Pragtige plek, baie netjies.

Maria L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria L

Awesome.

Ons het heerlik gebly.

Lindy P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy P

Heerlik, mooi uitsig, op die strand!

Dis die klein dinge wat saakmaak en hulle kry dit reg! Ons het heerlik gebly en dit vreeslik geniet. Sal weer teruggaan!

Lizet E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizet E

Dit was heerlik.

Ons bly gereeld by Oppiesee en ons het nog net altyd lekker gebly. Dankie.

Jessica L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica L

Big. Comfortable. Great location. Great hosts.

Great stay with beautiful view. The evening I arrived I saw dolphins playing in the waves. Very comfortable stay with everything you need. A bag of charcoal was supplied by owners. Very comfortable bed. More than enough cupboard space. And a TV that actually works.

Sebastian V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sebastian V

Fantastiese verblyf direk teen die see.

Ruim leefarea met 'n volledige kombuis. Stoep met braaiplek en netjiese, skoon toebehore. Die vuur was klaar gepak en ons kon direk teen die see inklok, oorkant die getypoel.

Sonia J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia J

Outstanding!

Everything was perfect. I was really impressed with the modern, neat and clean apartment. The attention to detail to make the guest’s stay as comfortable as possible is exceptional. Not to mention the location! I wish we could have stayed longer.

Vanessa R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa R

Fantasties.

Mooi, rustig, skoon, mooi uitsig oor see mens vind jou siel en ontspan.

Nina C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina C

Absolutely amazing!

The apartment is beautiful, its very well laid out, with all the amenities on hand. Braai area was great and looked over the sea - what more can a person ask for?. Will definately recommend and hopefully stay there again.

Etienne V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne V

Baie goeie ligging en alles wat 'n mens nodig het om te ontspan.

Load shedding was 'n probleem. Sou waardeer as daar shampoo en stortseep en handewasseep beskikbaar was.

Christiaan D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan D

Mal daaroor hier.

Ek sal definitief hierdie plek vir almal voorstel.

Johan M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Rustige kuier by die see.

Tick al die boksies en meer.

Juranda W - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juranda W

Dit was asemrowend.

Die uitsig was pragtig en alles was gerieflik.

Marco P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco P

Uitstekend!

Uitstekende verblyf met 'n wonderlike uitsig! Puik diens en gasvryheid. Sal dit definitief vir enige iemand aanbeveel. Dankie vir al julle moeite.

Oppiesee Jan se Plek se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Dit was lekker om julle hier te hê.

Oppiesee Jan se Plek
John R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John R

Quite, safe, friendly staff and easy to relax.

Braai was packed and ready to light upon arrival and the access was easy and we felt safe and very comfortable during our entire stay.

Louise V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Absuluut fantasties.

'n Ongelooflike, goed toegeruste bederfblyplek. Ons het dit so baie geniet, sal beslis weer kom. Die stort se waterdruk was effe stqdig, maar dis te verstane. Net vir inligting, die klein venstertjie bo in die sitkamer op pad stoep toe se knip was nie lekker nie, ons hom sommer oopgelos, dankie weer vir wonderlike verblyf.

Minike D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minike D

Mooiste see uitsig!

Akkommodasie was baie netjies. Heerlike plekkie vir 'n wegbreek met die mooiste see uitsig.

Elrien M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrien M

Uitmuntende verblyf en diens!

Wanneer mens op vakansie gaan, moet jou verblyf 'n hoogtepunt wees en Oppiesee het glad nie teleurgestel nie. Dit is besonder goed geleë en beskik oor alles en meer wat jy kan nodig kry. Die skoonmaakdienste, braai-area, ysmasjien en skottelgoedwasser is ook 'n groot bonus. Baie dankie, ons het ongelooflik lekker gebly.

Elanie K - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elanie K

Perfekte ligging.

Netjies en skoon. Veilige parkering. Kan nie vir 'n beter ligging vra nie! Sal enige tyd aanbeveel.

Estie S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie S

Met eerste oogopslag ’n pragtige blyplek. Alles wat jy nodig het is daar!

Ys en hout op die perseel beskikbaar. Baie goed ingerigte kombuis. Ons kom weer en weer.

Jaco D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco D

Langs die see, aan 'n stil straat in 'n mooi nuwe woonstel, presies wat ons wou hê.

Ons het net oorgeslaap vir een aand maar dit was so lekker dat ons beslis weer sal teruggaan om langer te bly.

Sandy V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy V

Fantastic

What a brilliant stay. Everything was perfect.

Eugene B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene B

Fantasmagories, wonderlik gaan definitely weer daar gaan bly wanneer terug gaan na George. Die klientediens was puik! n Stukkie Hemel!!

Die see, die son en die plekkie is al wat jy nodig het om weer mens te voel! Ontspanning was wat ons gesoek het en ons het dit gekry! Perfek!

Harriet D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harriet D

Fantastiese plek om te bly vir 'n gesin vakansie op die strand.

Perfek vir 'n see vakansie, see uitsig van al die vertrekke af, goed ingerig, braaiplek wat op die strand uitkyk. Sambrele by die deur om te gebruik vir die strand en 'n ysmasjien op die onderste vloer is 'n bonus! Ons het op die boonste vloer gebly, die balkon en binnebraai area is meer privaat en die kaggel binne het goed gewerk vir die koel aande. Sal beslis weer Oppiesee bespreek.

Fredre D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fredre D

Luukse, skoon verblyf met 'n pragtige vetplanttuintjie letterlik 'n klipgooi van die see af.

Wonderlike vriendelike ontvangs. Pragtige eenheid, luuks toegerus en baie skoon. Daar bestaan nie 'n beter ligging as jy by die see wil kuier nie - uit die tuin, oor die straat en op die sand.

Maxie V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxie V

Wonderlike naweek gehad - die see, die weer, die verblyf, alles het saamgewerk.

Ek kan Oppiesee Apartments aanbeveel, dit het aan al ons doeleindes asook meer voldoen.

Chante T - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante T

Mooiste woonstel by die see, sal enige dag weer gaan.

Die woonstel is mooi en het alles wat jy nodig het. Baie goeie diens gekry en vriendelike mense. Die mooiste uitsig en baie spasie. Sal enige dag weer gaan.

Marco S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco S

Ongelooflik netjies, alles wat jy nodig het en meer en dis werklik "Oppiesee".

Die eenheid was netjies, fantasties geleë en alles wat ons nodig gehad het. Die person wat ons gehelp het was vriendelik en professioneel. Ons sal beslis Oppiesee weer besoek!

Stephnie L - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephnie L

Dit is een van die beste toegeruste eenhede wat ons nog ooit by gebly het.

Nie net is die ligging perfek nie, maar die eenheid was regtig goed ingerig. Ons het dit baie geniet en was beïndruk met al die klein detailtjies. Sal beslis weer gaan! Kan dit aanbeveel vir enige iemand!

Oppiesee Jan se Plek se terugvoer

Baie dankie.

Oppiesee Jan se Plek
Inga C - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inga C

Asemrowende ligging.

Ek sal dit definitief aanbeveel!

Morkel T - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morkel T

Wonderlik.

Dit was 'n wonderlike en ontspannende vakansie. Baie goeie geriewe. Wye verskeidenheid toebehore ens.

Sunel V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sunel V

Asemrowende uitsig.

Die plek was baie netjies en volledig toegerus. Dit is baie privaat met asemrowende uitsigte.

Steyn V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steyn V

Uitstekende fasiliteite, puik ligging.

Stylvol gemeubileerd, ruim eenheid met alles fasiliteite wat nodig kan wees. Lieflike uitsig oor die hele baai. Fantasties om oggend wakker te word met so 'n uitsig!

Joey V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey V

Fantasties, fantasties, fantasties!

Ons sal definitief weer Oppiesee besoek en dan ook vir 'n langer tydperk. Jan en Hannelie het ons so tuis laat voel en ons eenheid was net een woord: Fantasties!

Clinton S - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton S

Fantasties!

Asemrowend! Goed en vriendelik ontvang. 'n Moet vir enige iemand wat in die omgewing vakansie hou.

Tina R - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina R

Net absoluut fantasties.

Voel soos eie huis. Alles is daar. En die uitsig: beter kan jy nie kry nie; vriendelike personeel.

Marelize F - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize F

Heerlik!

Ongelooflik mooi en gerieflik.

Leana P - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana P

Aan te beveel! Verruklike area, skoon, veilig en goed toegerus.

Sou net die kaggel met 'n gaskaggel vervang het. Die moeite en reuk (kaggel "trek" nie effektief nie) is steurend. En dit kan koel word as die son sak ...

Oppiesee Jan se Plek se terugvoer

Baie Dankie. As julle weer kom sal dit anders lyk.

Oppiesee Jan se Plek
Leentjie D - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leentjie D

Net te min tyd daar spandeer!!

Sou langer wou bly.

Martin R - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Martin R

Baie mooi woonstel en pragtige uitsig reg op die see!

Die woonstel is baie netjies en goed toegerus en is uitstekend gelee met 'n pragtige uitsig op die see en strand reg voor jou.

Daniel T - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel T

Perfekte posisie en goed toegerus.

Sien die sterre hieronder.

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 28, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc987cc73c9b02f102659559cc87f4f49cfc467057581d1c45f8bf9cd1b19a1b70e40333a97d3edf96fcae099e04405faf8d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 28 Beach Road Herolds Bay 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.054995694583 22.38922270298

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang