Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppiesee Middle Floor

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 28, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R8 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Oppiesee Middle Floor is 'n selfsorgvakansiewoonstel wat in Heroldsbaai in die Tuinroete geleë is. Hierdie eenheid is 'n perfekte keuse vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende huis om hul seevakansie te geniet.

Dié woonstel is op die eerste verdieping geleë en bied slaapplek aan tot 10 gaste in 5 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste drie slaapkamers is almal ingerig met 'n koninggrootte-bed en hulle het almal toegang tot 'n en suite-badkamer. Die eerste en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet, terwyl die ander 2 net storte het. Die vierde en vyfde slaapkamers is albei ingerig met 2 enkelbeddens in elk. Die gedeelde badkamer het 'n bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, ontbyttoonbank met stoeltjies en 'n etenstafel. Die sitkamer is ingerig met oorgenoeg gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV. Die kamer maak oop op 'n ruim patio waar gaste 2 etenstafels, sonstoele en 'n ingeboude braai kan vind.

Gaste het toegang tot WiFi en gemeenskaplike wassery en motorhuisspasie op die perseel. Hierdie eiendom is naby die strand sowel as naburige dorpe soos George waar gaste geriewe soos winkels en restaurante kan geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

JJ Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 54

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Kusweg 28, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oppiesee Middle Floor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R8 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R8 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 28, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcacc9b47e023de5f04da4b3b0ca98a2208d5d1212bba8d68aac35794bf431bdb2b907b9d036c6b461e9162c6a2b46beedf07?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 000 per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 28 Beach Road Herolds Bay 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.054979 22.389206

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang