Oppiesee Middle Floor
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 28, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
- Vanaf R6 799 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Oppiesee Middle Floor is 'n selfsorgvakansiewoonstel in Heroldsbaai op die Tuinroete. Die woonstel is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n vakansiehuis waar hulle 'n rustige wegbreek by die see kan geniet.
Die woonstel is op die eerste verdieping geleë, bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste 3 slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die eerste en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet en die ander 2 het net storte. Die vierde en vyfde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die aparte badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en het 'n toonbank met stoeltjies en 'n etenstafel. Die sitarea het oorgenoeg gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV. Dit lei na 'n groot stoep met 2 etenstafels, sonstoele en 'n ingeboude braai.
Gaste het toegang tot WiFi, 'n gemeenskaplike wassery en gemeenskaplike motorhuisparkeerplek op die perseel. Die woonstel is naby die strand en naburige dorpe soos George waar daar baie winkels en restaurante is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
JJ Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 57
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Kusweg 28, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Oppiesee Middle Floor het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Heroldsbaai George Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 28, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang