Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppihoek

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Rua M
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Uitstekend! Uitstekende diens, net alles wat nodig is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anina P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Gerieflike oornag akkommodasie. Mens het niks meer nodig nie. Heerlike warm oornag akkommodasie in die winter. Ons kamer het lugreëling gehad, so ons het glad nie koud gekry nie. Netjies en skoon en 'n gemaklike bed. Sal beslis weer oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Netjiese en gemaklike verblyf - Groot waardering vir die eienaars se diens. Ons het heerlik gebly. Eienaars het ekstra moeite gedoen om dit vir ons uiters gemaklik te maak in die koue. Sal dit met gerustheid aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jillian P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Heerlik. Was heerlik netjies en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Het net oornag. Plekkie is naby die N1 snelweg wat gerieflik was. Dit was lekker. Baie lekker gebly! Pragtige mense en vriendelike diens. Plekkie is netjies, veilig en baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Skoon, netjies en gerieflik geleë. Baie lekker, net te kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2023

Lekker gebly. Eienaar is baie gasvry en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Elecia D
1 nag
5.0
Apr 2022

Vriendelike ontvangs en naby hoofweg vir 1 nag se oor slaap en weer op pad. Die beddens was baie gemaklik en linne skoon en netjies. Ten spyte van koue weer was die woonstel lekker warm, sonder lugreëling wat wel beskikbaar is. Sou verkies as daar 'n stort was. Sal Oppihoek vir seker aanbeveel. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Gerieflik en aandag aan detail. Diens was baie goed en kamers is baie netjies en ruim. Die bottel met water in die kamer, en houertjie met vars melk in die, laat mens sommer bederf voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2022

Het verblyf gesoek om troue by te woon. Eienaars is baie vriendelik, ons het lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kollerstraat 14, Kroonheuwel, Kroonstad, 9499, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa1dd971cb52c7c020ad6b99521168fc73c72acf47511d9c1e5c5768931b71b92ef43ea63285b76b549ed320d39a454019aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 14 Koller Street Kroonheuwel 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.64873 27.23499

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang