Oppihoek
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Susan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Rua M - Aug 2024
Algehele gradering
Uitstekend!
Anina P - Jul 2024
Algehele gradering
Gerieflike oornag akkommodasie. Mens het niks meer nodig nie.
Marilie V - Jul 2024
Algehele gradering
Netjiese en gemaklike verblyf - Groot waardering vir die eienaars se diens.
Jillian P - Mei 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Charmaine P - Jan 2024
Algehele gradering
Het net oornag. Plekkie is naby die N1 snelweg wat gerieflik was. Dit was lekker.
Hendrik T - Aug 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies en gerieflik geleë.
Andre V - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker gebly.
Elecia D - Apr 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en naby hoofweg vir 1 nag se oor slaap en weer op pad.
Johann D - Apr 2022
Algehele gradering
Gerieflik en aandag aan detail.
Riana J - Okt 2022
Algehele gradering
Het verblyf gesoek om troue by te woon.
Jacques V - Mrt 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, skoon.
Tania Z - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlik oorgebly by Oppihoek.
Lees meerHennie V - Jan 2022
Algehele gradering
Sal weer kom oorslaap.
Venetia F - Jun 2021
Algehele gradering
Fantasties gewees om daar te bly.
Anandi V - Feb 2021
Algehele gradering
Veilig, vriendelik en netjies.
Lourens M - Sep 2021
Algehele gradering
Baie aangename ontvangs. Het lekker geslaap.
Susan B - Mei 2021
Algehele gradering
Very private.
Koba K - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie veilig en tuis gevoel.
Helena M - Jan 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld en vriendelike behulpsame ontvangs.
Martie V - Des 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike gasvrou, wat die extra myl stap vir haar kliënte.
Leon G - Sep 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Petrus M - Des 2019
Algehele gradering
The place was great.
Gretha B - Des 2019
Algehele gradering
Was perfek vir my behoefte.
Marinda F - Feb 2019
Algehele gradering
Geen koffie saam ontbyt. Slegs verskeidenheid van ontbyt nie. Slegs roereier. Kamers baie klein.
Matthys N - Des 2018
Algehele gradering
Heerlik! Sal beslis weer daar oornag!
Mariaan O - Des 2017
Algehele gradering
Hartlike, gemaklik en baie vriendelike verblyf.
Oppihoek se terugvoer
Baie dankie Mariaan, ek waardeer jou terugvoering. Dit was baie lekker om jou hier te hê.
Le Roux N - Sep 2017
Algehele gradering
Netjies.
Oppihoek se terugvoer
Baie dankie, Le Roux.
Douw S - Sep 2017
Algehele gradering
Baie skoon, netjies, vriendelik en gasvry.
Oppihoek se terugvoer
Baie dankie. Ek waardeer bly julle het julle verblyf geniet.
Yolandé P - Jul 2017
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Oppihoek se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ek is so bly dat julle dit geniet het. Kom kuier gerus weer!
Christa D - Jun 2017
Algehele gradering
Huislik maar privaat, vriendelike diens.
Oppihoek se terugvoer
Baie dankie.
Jan V - Des 2017
Algehele gradering
Gemaklik.
Oppihoek se terugvoer
Baie dankie Jan. Dit was lekker om jul hier te hê.
Michael W - Okt 2017
Algehele gradering
Gemaklike verblyf.
Oppihoek se terugvoer
Dankie Michael, die res van die kamers is wel toegerus met TV's. Volgende keer sal daardie kamer ook 'n TV
hê. Ons werk daaraan. Baie dankie vir jou terugvoer.
Groete,
Susan.
Marina H - Mei 2017
Algehele gradering
Heerlik en sal weer daar gaan slaap!
Oppihoek se terugvoer
Baie dankie. Dit was baie lekker om julle hier te ontvang.
Leanda S - Jan 2017
Algehele gradering
Heerlik uitgerus en kans gesien vir die lang pad verder.
Leon L - Des 2017
Algehele gradering
Prefer a shower in the bathroom.
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kollerstraat 14, Kroonheuwel, Kroonstad, 9499, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang