Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppihoek

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 35 resensies vir Oppihoek
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Rua M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rua M

Uitstekend!

Uitstekende diens, net alles wat nodig is!

Anina P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina P

Gerieflike oornag akkommodasie. Mens het niks meer nodig nie.

Heerlike warm oornag akkommodasie in die winter. Ons kamer het lugreëling gehad, so ons het glad nie koud gekry nie. Netjies en skoon en 'n gemaklike bed. Sal beslis weer oorslaap.

Marilie V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilie V

Netjiese en gemaklike verblyf - Groot waardering vir die eienaars se diens.

Ons het heerlik gebly. Eienaars het ekstra moeite gedoen om dit vir ons uiters gemaklik te maak in die koue. Sal dit met gerustheid aanbeveel!

Jillian P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jillian P

Heerlik.

Was heerlik netjies en vriendelike diens.

Charmaine P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine P

Het net oornag. Plekkie is naby die N1 snelweg wat gerieflik was. Dit was lekker.

Baie lekker gebly! Pragtige mense en vriendelike diens. Plekkie is netjies, veilig en baie mooi.

Hendrik T - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik T

Skoon, netjies en gerieflik geleë.

Baie lekker, net te kort.

Andre V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andre V

Lekker gebly.

Eienaar is baie gasvry en behulpsaam.

Elecia D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elecia D

Vriendelike ontvangs en naby hoofweg vir 1 nag se oor slaap en weer op pad.

Die beddens was baie gemaklik en linne skoon en netjies. Ten spyte van koue weer was die woonstel lekker warm, sonder lugreëling wat wel beskikbaar is. Sou verkies as daar 'n stort was. Sal Oppihoek vir seker aanbeveel. Baie dankie.

Johann D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann D

Gerieflik en aandag aan detail.

Diens was baie goed en kamers is baie netjies en ruim. Die bottel met water in die kamer, en houertjie met vars melk in die, laat mens sommer bederf voel.

Riana J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riana J

Het verblyf gesoek om troue by te woon.

Eienaars is baie vriendelik, ons het lekker gekuier.

Jacques V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V

Vriendelike ontvangs, skoon.

Kamer was nie aanbeveelbaar vir ouer mense, te veel trappe binne kamer, los matte. Toilet op ongemaklike plek. Sou stort verkies.

Tania Z - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tania Z

Heerlik oorgebly by Oppihoek.

Ons het heerlik oorgebly in die lapa of losstaande eenheid. Netjies en skoon en modern versier. 3 gemaklike beddens, klein "kitchenette" met ketel/mikrogolf/rooster/eetgerei en water. Ook koffie/tee en melk is voorsien met heerlike tuisgebakte beskuit. Daar is 'n klein badkamer met stort en toilet en-suite. Parkering onderdak en veilig agter heining. Ons kon maklik in en uit met eie "remote". Die gasvrou was baie vriendelik en het seker gemaak dat ons alles het wat ons nodig gehad het.

Hennie V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie V

Sal weer kom oorslaap.

Kan net iets doen aan die banke se basis. Dit was gekraak en een gebreek ,Ons moes maar op die bed en buite gaan sit. Susan se gasvryheid het vir alles opgemaak. Andersins lekker geslaap.

Venetia F - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venetia F

Fantasties gewees om daar te bly.

Dis die tweede keer wat ons daar tuisgaan. En hulle het net verbeter. Sal hulle altyd aanbeveel.

Anandi V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anandi V

Veilig, vriendelik en netjies.

Susan was baie vriendelik en hulpvaardig. Sal definitief weer daar gaan oornag.

Lourens M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens M

Baie aangename ontvangs. Het lekker geslaap.

Bekostigbare slaapplek.

Susan B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Susan B

Very private.

Self catering. Very friendly service. Loved to stay at Oppihoek.

Koba K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koba K

Baie veilig en tuis gevoel.

Baie skoon en gerieflik ingerig.

Helena M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena M

Goeie waarde vir geld en vriendelike behulpsame ontvangs.

Skoon netjiese akkommodasie en goeie waarde vir geld. Susan het goeie aanbeveling gemaak vir ete by 'n plaaslike restaurant.

Martie V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie V

Baie vriendelike gasvrou, wat die extra myl stap vir haar kliënte.

Met aankoms die Vrydagaand was dit loadshedding, ons gasvrou het uit haar pad gegaan om alles nogsteeds perfek te hê. Sal def aanbeveel en sal weer gebruik maak van OppiHoek.

Leon G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon G

Waarde vir geld.

Netjiese verblyf.

Petrus M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus M

The place was great.

I enjoyed my stay.

Gretha B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gretha B

Was perfek vir my behoefte.

Was 'n lekker tydjie in Kroonstad gewees en Oppihoek het vir my behoeftes gewerk. Dus 'n stil area en het ons rus ingekry. Baie dankie. Sal volgende jaar weer daar gaan bly.

Marinda F - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Marinda F

Geen koffie saam ontbyt. Slegs verskeidenheid van ontbyt nie. Slegs roereier. Kamers baie klein.

WiFi sein swak sein. Te veel kamers wat dit gebruik.

Matthys N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthys N

Heerlik! Sal beslis weer daar oornag!

Heerlik! Sal beslis weer daar oornag! Veilig, gerieflik, skoon en netjies!

Mariaan O - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan O

Hartlike, gemaklik en baie vriendelike verblyf.

Ek het 'n warm vriendelike ontvangs gehad. Die gasvrou loop die ekstra myl om mens gemaklik te laat voel en om jou te akkommodeer. Die kamer was baie mooi en pragtige ingerig. Die bed het geslaap soos 'n droom en ek het als gehad wat ek nodig het. Dit is ook baie skoon en ruim.

Oppihoek se terugvoer

Baie dankie Mariaan, ek waardeer jou terugvoering. Dit was baie lekker om jou hier te hê.

Oppihoek
Le Roux N - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Le Roux N

Netjies.

Mense is vriendelik en behulpsaam en die verblyf was skoon en netjies. Sal dit beslis aanbeveel.

Oppihoek se terugvoer

Baie dankie, Le Roux.

Oppihoek
Douw S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douw S

Baie skoon, netjies, vriendelik en gasvry.

Baie lekker slaapplek, skoon en gasvry. Gemaklik!

Oppihoek se terugvoer

Baie dankie. Ek waardeer bly julle het julle verblyf geniet.

Oppihoek
Yolandé P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandé P

Uitstekende waarde vir geld.

Ons het in die groter kamer gebly. Lieflik en spasieus en baie netjies! Ons het baie lekker gebly en ek sal dit beslis aanbeveel! Weereens baie dankie!

Oppihoek se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ek is so bly dat julle dit geniet het. Kom kuier gerus weer!

Oppihoek
Christa D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa D

Huislik maar privaat, vriendelike diens.

Kan Oppihoek aanbeveel. Baie netjies en skoon. Huislike atmosfeer, maar privaat. Waarde vir geld.

Oppihoek se terugvoer

Baie dankie.

Oppihoek
Jan V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V

Gemaklik.

Persoonlike diens. Susan het nie geskroom om reg te staan vir ons behoeftes nie. Deurentyd koffie beskikbaar in die kamer. Stil en rusting. Ons sal beslis weer daar oorslaap.

Oppihoek se terugvoer

Baie dankie Jan. Dit was lekker om jul hier te hê.

Oppihoek
Michael W - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Michael W

Gemaklike verblyf.

Vriendelike ontvangs, kamer was baie skoon en netjies, ek het die klein yskas en mikrogolf beslis waardeer! Klein TV in die kamer sou dit beslis 'n volmaakte oornag bestemming maak.

Oppihoek se terugvoer

Dankie Michael, die res van die kamers is wel toegerus met TV's. Volgende keer sal daardie kamer ook 'n TV
hê. Ons werk daaraan. Baie dankie vir jou terugvoer.

Groete,
Susan.

Oppihoek
Marina H - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marina H

Heerlik en sal weer daar gaan slaap!

Was baie lekker en het dit geniet! Mense is gaaf en vriendelik wat verblyf net nog beter gemaak het. Ek raai dit vir ander ook aan!

Oppihoek se terugvoer

Baie dankie. Dit was baie lekker om julle hier te ontvang.

Oppihoek
Leanda S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leanda S

Heerlik uitgerus en kans gesien vir die lang pad verder.

Baie vriendelike diens. Wat jy op foto's sien, is wat jy kry.

Leon L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Leon L

Prefer a shower in the bathroom.

1. There must be a shower in the bathroom. (Not a handshower). 2. We prefer a sheet under the duvet. Duvet only is very hot in summer. 3. Perhaps some ice in fridge?

Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kollerstraat 14, Kroonheuwel, Kroonstad, 9499, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa1dd971cb52c7c020ad6b99521168fc73c72acf47511d9c1e5c5768931b71b92ef43ea63285b76b549ed320d39a454019aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 14 Koller Street Kroonheuwel 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.64873 27.23499

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang