Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppihoek

Gastehuis
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kollerstraat 14, Kroonheuwel, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Oppihoek is baie sentraal geleë naby die skole en Kroon Hospitaal. Dit is minder as 1 km vanaf Checkers en 50 m vanaf Manny's Supermark.

Hierdie gastehuis bied slaapplek aan 8 gaste in 3 en suite-kamers, elk met sy eie privaat ingang van buite af. Die gesinskamer beskik oor 'n aangrensende kamer met 2 enkelbeddens asook lugversorging.

Al die kamers het TV's, 'n yskassie, mikrogolfoond, elektriese komberse, eetgerei en breekware. Koffie, tee, melk, suiker en varsgebakte beskuit word ook voorsien. Gratis WiFi is beskikbaar in al die kamers.

Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.



Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Rua M
Saam met vriende
5.0
Uitstekend! Uitstekende diens, net alles wat nodig is!
Aug 2024
Anina P
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike oornag akkommodasie. Mens het niks meer nodig nie. Heerlike warm oornag akkommodasie in die winter. Ons kamer het lugreëling gehad, so ons ...
Sien meer
Jul 2024
Marilie V
Saam met vriende
5.0
Netjiese en gemaklike verblyf - Groot waardering vir die eienaars se diens. Ons het heerlik gebly. Eienaars het ekstra moeite gedoen om dit vir ons ui...
Sien meer
Jul 2024
Jillian P
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Was heerlik netjies en vriendelike diens.
Mei 2024
Charmaine P
Gesin met klein kinders
5.0
Het net oornag. Plekkie is naby die N1 snelweg wat gerieflik was. Dit was lekker. Baie lekker gebly! Pragtige mense en vriendelike diens. Plekkie is n...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Kollerstraat 14, Kroonheuwel, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Gaste dink Oppihoek het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kollerstraat 14, Kroonheuwel, Kroonstad, 9499, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa1dd971cb52c7c020ad6b99521168fc73c72acf47511d9c1e5c5768931b71b92ef43ea63285b76b549ed320d39a454019aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 14 Koller Street Kroonheuwel 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.64873 27.23499

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang