Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppikoppie

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Karel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie mooi uitsig en rustige verblyf. Ons het baie lekker gebly. Eenheid is netjies en ruim en die uitsig is baie mooi. Sal definitief weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Ten spyte van die dorp se waterprobleem het ons baie lekker gebly. Baie lekker gebly, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glen T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2022

Spacious, comfortable, well equipped, good hosts. We really enjoyed our stay at Oppikoppie, will be back again sometime. Vanderkloof village had all we needed for food, drinks, fuel, etc. with friendly, helpful people. Seeing Vanderkloof Dam spilling more than a metre was a special experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melany B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2022

Baie vriendelike ontvangs. Baie skoon en netjiese plek. Baie netjiese skoon tuiste. Als wat jy nodig het vir 'n vinnige kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marita M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2022

Eenheid was baie skoon en netjies. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lien P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jun 2022

Oppikoppie is 'n ruim, netjiese en skoon blyplek vir 'n dag of twee se verblyf op Vanderkloof. Die woonstel is ruim, netjies en bevat alles wat 'n mens nodig het. Die gasvrou hou mens op hoogte van sake en is vriendelik, warm en professioneel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilmarene C
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2022

Kort maar lekker. Dit was lekker, al was dit kort.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Frikkie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2022

Heerlik gebly. Baie skoon en ten volle toegerus. Lekker in die restaurant geëet. Moet ry dam toe. Kon die dam slegs sien vanaf die stoepie by braai.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leon V
1 nag Gesin met klein kinders
2.6
Jan 2022

Nie wat ek verwag het nie. Foto's wys nie ware uitsig. Braaigeriewe baie sleg. Geen uitsig.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Douglas D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

110% uitstekend Sal weer besoek. Alles was 110% reg, almal vriendelik, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heidestraat 17, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc74fd602b9d10b9df6078a53ef2265c34e9f3f5498097bef5c92424235d8868b9468ef44ad055f095b44ab9ce5192d2e40fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 3 mense 15 5 1 5 17 Heide Street Vanderkloof 8771 Noord-Kaap 021 201 8901 10:00-21:00 10:00 -30.003412437897 24.737366913353

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang