Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppikoppie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 15 resensies vir Oppikoppie
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Karel V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel V

Baie mooi uitsig en rustige verblyf.

Ons het baie lekker gebly. Eenheid is netjies en ruim en die uitsig is baie mooi. Sal definitief weer kom.

Wilma V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V

Ten spyte van die dorp se waterprobleem het ons baie lekker gebly.

Baie lekker gebly, baie dankie.

Glen T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glen T

Spacious, comfortable, well equipped, good hosts.

We really enjoyed our stay at Oppikoppie, will be back again sometime. Vanderkloof village had all we needed for food, drinks, fuel, etc. with friendly, helpful people. Seeing Vanderkloof Dam spilling more than a metre was a special experience.

Melany B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melany B

Baie vriendelike ontvangs. Baie skoon en netjiese plek.

Baie netjiese skoon tuiste. Als wat jy nodig het vir 'n vinnige kuier.

Marita M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marita M

Eenheid was baie skoon en netjies.

Sien sterre.

Lien P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lien P

Oppikoppie is 'n ruim, netjiese en skoon blyplek vir 'n dag of twee se verblyf op Vanderkloof.

Die woonstel is ruim, netjies en bevat alles wat 'n mens nodig het. Die gasvrou hou mens op hoogte van sake en is vriendelik, warm en professioneel.

Wilmarene C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilmarene C

Kort maar lekker.

Dit was lekker, al was dit kort.

Frikkie S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie S

Heerlik gebly.

Baie skoon en ten volle toegerus. Lekker in die restaurant geëet. Moet ry dam toe. Kon die dam slegs sien vanaf die stoepie by braai.

Leon V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Leon V

Nie wat ek verwag het nie. Foto's wys nie ware uitsig.

Braaigeriewe baie sleg. Geen uitsig.

Douglas D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douglas D

110% uitstekend

Sal weer besoek. Alles was 110% reg, almal vriendelik, baie dankie.

Estelle M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle M

Rustig, smaakvol.

Ons het heerlik by Oppikoppie gebly. Rustige omgewing, netjies en skoon plekkie. Vriendelike mense. Sal definitief weer daar oorbly.

Oppikoppie se terugvoer

Baie dankie Estelle! Sien julle weer en voorspoed vir 2022!

Oppikoppie
Peter E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter E

Uitstekend.

Sal weer van Louise se gasvryheid gebruik maak.

Oppikoppie se terugvoer

Baie dankie, dit is nou n aangename resensie. Jy is enigetyd weer welkom!

Oppikoppie
Johann H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann H

Heerlik gekuier. Stil en rustig.

Dankie vir baie skoon akkommodasie. Ideaal vir een of twee aande se oorslaap. Alles was beskikbaar om die verblyf gemaklik te maak.

Frederick W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frederick W

Baie lekker.

Sal dit defnitief aanbeveel aan familie en vriende.

Izel S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Izel S

Oorgeslaap op pad George toe.

Ons wou naby die dam oorslaap om die area te verken.

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heidestraat 17, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc74fd602b9d10b9df6078a53ef2265c34e9f3f5498097bef5c92424235d8868b9468ef44ad055f095b44ab9ce5192d2e40fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 3 mense 15 5 1 5 17 Heide Street Vanderkloof 8771 Noord-Kaap 021 201 8901 10:00-21:00 10:00 -30.003412437897 24.737366913353

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang