Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppikoppi

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Danie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 9 maande

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Oppikoppi
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Christine B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine B

Mooi uitsig, rustig, ontspanne, modern, baie skoon en netjies.

Ons het vir 3 nagte heerlik ontspan. Die uitsig, rustigheid en fasiliteite was uitnemend. Ons het al die ekstratjies waardeer. Dankie ook vir jul gasvryheid en hulpvaardigheid.

Oppikoppi se terugvoer

Hi Christine,

Baie dankie vir die goeie review! Dit was regtig 'n voorreg om hier te kon ontvang. Ons hoop julle het julle vakansie in SA baie geniet en dat die vlug terug na New Zeeland toe was goed en veilig gewees. Ons hoor graag weer van julle!

Oppikoppi Groete.

Oppikoppi
Simone V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone V

Amazing wegbreek naweek.

Die hosts was absoluut amazing, baie inviting en altyd reg om te help waar ek hulp gekort het. Sal vir seker weer by hulle bespreek en my familie en vriende verwys om daar te gaan bly.

Oppikoppi se terugvoer

Hi Simone. Baie dankie vir die positiewe review. Dit was lekker om jou hier te kon verwelkom. Ons kyk uit vir jou volgende besoek!

Mooi bly,

Oppikoppie Groete

Oppikoppi
Dirk S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk S

Danie en Nerine is die wonderlikste gasheer en gasvrou. Hoop ons sien hulle gou.

Die skoonste netjiese plek. Mooi uitsig en met twee pragtige mense om jou te bederf. Ons het die groot spasie baie geniet.

Oppikoppi se terugvoer

Hi Dirk. Baie baie dankie. Ons waardeer die positiewe terugvoer opreg. Dit was regtig lekker om julle hier te kon verwelkom. Baie sterkte op die plaas en ons sien julle gou weer!

Mooi bly,

Oppikoppi.

Oppikoppi
Gerald P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerald P

On a Garden Route road trip.

Very good, well welcomed and accurate.

Oppikoppi se terugvoer

Hi Gerald,
Thank you so much for your positive review and for taking the time to share your feedback with us. We are delighted to hear that you enjoyed your stay and felt well welcomed!

We also appreciate your feedback regarding the "value for money". We understand that cost is indeed an important factor, and we strive to offer competitive rates while maintaining the high standards and quality that our guests expect. The base input costs associated with providing a comfortable and well-maintained space are indeed significant, and we are committed to balancing these with fair and market-related pricing.

Your insights are invaluable as we continually work to improve our services and ensure a positive experience for all our guests. We strive to continue to offer good value and ensure that guests, like you, enjoy a memorable experience.

Thank you once again for staying with us.

Thank you
Oppikoppi

Oppikoppi
Vanaf
Vanaf R1 280
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 280
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Isa-straat 4, Pienaarstrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32280afa21853261d02083bbc8a252ca50a0568f96650cc09c088c8262d3bf9e72be795541dff85a89d2b3357494e7854074?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 4 Isa Street Pienaarstrand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.049483495227 22.266652164418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang