Oppikoppi
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Danie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 9 maande
Opsomming van Resensie
Christine B - Jul 2024
Algehele gradering
Mooi uitsig, rustig, ontspanne, modern, baie skoon en netjies.
Oppikoppi se terugvoer
Hi Christine,
Baie dankie vir die goeie review! Dit was regtig 'n voorreg om hier te kon ontvang. Ons hoop julle het julle vakansie in SA baie geniet en dat die vlug terug na New Zeeland toe was goed en veilig gewees. Ons hoor graag weer van julle!
Oppikoppi Groete.
Simone V - Apr 2024
Algehele gradering
Amazing wegbreek naweek.
Oppikoppi se terugvoer
Hi Simone. Baie dankie vir die positiewe review. Dit was lekker om jou hier te kon verwelkom. Ons kyk uit vir jou volgende besoek!
Mooi bly,
Oppikoppie Groete
Dirk S - Feb 2024
Algehele gradering
Danie en Nerine is die wonderlikste gasheer en gasvrou. Hoop ons sien hulle gou.
Oppikoppi se terugvoer
Hi Dirk. Baie baie dankie. Ons waardeer die positiewe terugvoer opreg. Dit was regtig lekker om julle hier te kon verwelkom. Baie sterkte op die plaas en ons sien julle gou weer!
Mooi bly,
Oppikoppi.
Gerald P - Aug 2024
Algehele gradering
On a Garden Route road trip.
Oppikoppi se terugvoer
Hi Gerald,
Thank you so much for your positive review and for taking the time to share your feedback with us. We are delighted to hear that you enjoyed your stay and felt well welcomed!
We also appreciate your feedback regarding the "value for money". We understand that cost is indeed an important factor, and we strive to offer competitive rates while maintaining the high standards and quality that our guests expect. The base input costs associated with providing a comfortable and well-maintained space are indeed significant, and we are committed to balancing these with fair and market-related pricing.
Your insights are invaluable as we continually work to improve our services and ensure a positive experience for all our guests. We strive to continue to offer good value and ensure that guests, like you, enjoy a memorable experience.
Thank you once again for staying with us.
Thank you
Oppikoppi
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Isa-straat 4, Pienaarstrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang