Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppikoppi Groot Brakrivier

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Isa-straat 4, Pienaarstrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 280 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Oppikoppi Groot Brakrivier is 'n pragtige selfsorg-ateljeewoonstel met 'n privaat ingang wat op die grondvloer van die eienaar se eiendom in die Groot-Brakrivier geleë is. Of dit nou vir besigheids- of ontspanningsreise is, hierdie eenheid is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na seeverblyf.

Dié eenheid het slaapplek vir tot 2 gaste in 'n oopplan-ateljee-suite en beskik oor 'n sitarea, 'n slaaparea, 'n kombuis en 'n badkamer. Die kamer is ingerig met 'n dubbelbed, 'n waaier, 'n slim-TV en 'n virtuele butler. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n etenstafel. Die kamer maak oop op 'n onderdakstoep waar gaste braaigeriewe en ongerepte uitsigte oor die see kan vind. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot oop parkeerplek van die straat af op die perseel. Hierdie eiendom is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels, restaurante, die strand en George-lughawe.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Tania V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige see uitsig, rustig definitief aanbeveel. Lekkerste plekkie. Rustig, pragtige uitsig. Toegerus met alles waaraan jy kan dink.
Jan 2025
Martin S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Pragtige uitsig. Ons het baie lekker gebly. Danie is vreeslik aangenaam en het ons dadelik tuis laat voel. Ons sal beslis weer daar bly.
Jan 2025
Etienne B
5.0
Fantasties. Wat 'n wonderlike ervaring.
Des 2024
Christine B
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi uitsig, rustig, ontspanne, modern, baie skoon en netjies. Ons het vir 3 nagte heerlik ontspan. Die uitsig, rustigheid en fasiliteite was uitnemen...
Sien meer
Jul 2024
Simone V
5.0
Amazing wegbreek naweek. Die hosts was absoluut amazing, baie inviting en altyd reg om te help waar ek hulp gekort het. Sal vir seker weer by hulle be...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Isa-straat 4, Pienaarstrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oppikoppi Groot Brakrivier het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 280
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 280
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Isa-straat 4, Pienaarstrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32280afa21853261d02083bbc8a252ca50a0568f96650cc09c088c8262d3bf9e72be795541dff85a89d2b3357494e7854074?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 4 Isa Street Pienaarstrand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.049483495227 22.266652164418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang