Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppikoppi

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Isa-straat 4, Pienaarstrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 280 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Oppikoppi is 'n pragtige selfsorg-ateljeewoonstel met 'n privaat ingang wat op die grondvloer van die eienaar se eiendom in Groot-Brakrivier geleë is. Of dit nou vir sakereise of ontspanningsreise is, hierdie eenheid is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na verblyf by die see.

Dié eenheid het slaapplek vir tot 2 gaste in 'n oopplan-ateljee-suite en beskik oor 'n sitarea, 'n slaaparea, 'n kombuis en 'n badkamer. Die kamer is ingerig met 'n dubbelbed, 'n waaier, 'n slim-TV en virtuele butler. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n etenstafel. Die kamer maak oop op 'n onderdakstoep waar gaste braaigeriewe en ongerepte uitsigte oor die see kan vind. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot oop parkeerplek van die straat af op die perseel. Hierdie eiendom is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels, restaurante, die strand en George-lughawe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Danie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Isa-straat 4, Pienaarstrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oppikoppi het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 280
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 280
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Isa-straat 4, Pienaarstrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32280afa21853261d02083bbc8a252ca50a0568f96650cc09c088c8262d3bf9e72be795541dff85a89d2b3357494e7854074?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 4 Isa Street Pienaarstrand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.049483495227 22.266652164418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang