Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

OppiKrom

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Daan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 19 resensies vir OppiKrom
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Ilse D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse D

Balsam vir die siel.

Was absoluut heerlik. Die eienaars was ongelooflik behulpsaam, vriendelik en ons het baie welkom gevoel.

OppiKrom se terugvoer

Baie dankie Ilse! Ons wens jou en Lilly 'n voorspoedige nuwe jaar toe. Lief vir jou. Ons almal Oppikrom.

OppiKrom
Wendy C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy C

Loved the place. Good location.

Our stay was superb. Will go back anytime.

OppiKrom se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Wendy.
Dit was aangemaam om julle as gaste te he.
Krom-groete
Daan en Bets.

OppiKrom
Manie T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie T

Baie rustig, lieflike tuin en omgewing.

Vriendelike eienaars gaan uit hul pad om 'n perfekte naweek te organiseer.

Rosa L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rosa L

Rustig.

Pragtige, stil op die rivier.

Athol K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Athol K

Good place to stay, good view and excellent hosts.

Very neat place to stay with everything available. The location is well centralized for travel around the Eastern Cape. Hosts go out of their way to help.

Johan S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Ons het al by baie plekke op LekkeSlaap gekuier. Dis die eerste keer dat 'n braairooster silwerskoon was!

Baie dankie aan John wat dit pynlik netjies skoonmaak na elke kuiergas.

Renaldo O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renaldo O

Exceeded our expectations! Very pleasant experience.

Beautiful sunset views of the river and soothing sounds of birdlife. Great place to relax and enjoy nature. Plus the owners are some of the nicest poeple around. "Sout van die aarde" as they say in Afrikaans.

Lauren S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren S

Lekker rus, lekker visvang.

Baie lekker en mooi.

John K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John K

Absolutely awesome.

A fantastic setting hosted by 2 wonderful people, and can't wait until our next visit. If you looking for peace and tranquillity, this is a must.

Gerda V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V

Heerlik en pragtig.

Was baie lekker. Netjies, pragtige uitsig. Alles was 100% en ons sal graag weer wil teruggaan. Dankie.

Sonja S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja S

Te kort wens ons kon langer bly.

Vriendelike ontvangs en netheid was puik.

Jacobus H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus H

Stil en rustig.

Fantastiese plek! Stil en rustig met 'n wonderlike uit kyk op die rivier. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

OppiKrom se terugvoer

Baie dankie vir julle resensie Jacobus. Onthou die visse wag.
Krom-groete,
Oom Daan en Tannie Bets.

OppiKrom
Talita B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita B

Hemels! So rustig en pragtig!

Dit was regtig pragtig, in die natuur. Die eienaars was baie gasvry en vriendelik. Voorwaar 'n wonderlike bestemming!

OppiKrom se terugvoer

Baie dankie Talita, vir jou resensie.
Ons waardeer dit baie.
Oom Daan en Tannie Bets
Oppikrom.

OppiKrom
Michelle T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle T

Fantasties.

Wonderlike ligging en baie aandag op detail. Beslis die rit werd.

OppiKrom se terugvoer

Goeie more Michelle,
Baie dankie vir jou kommentaar. Ons is bly julle het dit geniet by ons en datjulle lekker kon rus en ontspan.
Kromgroete XX
Oom Daan en Bets

OppiKrom
Ruth K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth K

This was home away from home. Our hosts, Daan and Bets were so helpful. We enjoyed their great hospitality.

It really was fantastic to sit on the patio and visit with Daan and Bets. What a wonderful place to stay. Very tranquil. I would highly recommend this vacation spot.

OppiKrom se terugvoer

Dear Ruth,

Thank you so much for your nice review.
We had a very good time with 2 very pleasant
people as guests.

Regards
"kromgroete"
Daan and Bets.

OppiKrom
Jeanette R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette R

Amazing plek om te bly.

Baie lekker gekuier en die eienaar en sy vrou en almal is super vriendelik en behulpsaam. Sal enige tyd weer daar gaan bly en sal hulle hoogs aanbeveel vir enige iemand.

OppiKrom se terugvoer

Baie dankie Jeanette,
Ons het heerlik gesels op die stoep en ook 'n wyntjie geniet met sonsondergang.
Vriendelike Groete
Daan en Bets
"OppiKrom"

OppiKrom
Luther K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luther K

Lekker rustig en stil.

Kon lekker uit rus in hierdie stil en rustige plek. Die diens was vriendelik en gaaf.

OppiKrom se terugvoer

Baie dankie Luther, vir jou resensie. Ons waardeer dit baie.
Oom Daan en Tannie Bets.
Opplkrom

OppiKrom
Hj V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hj V

Die kuier by oom Daan en gesin by Op die Krom was 'n hoogtepunt. Omgewing absoluut beeldskoon. Visvang.

Die rivier is 'n belewenis en ook die feit dat jy met jou boot soveel opsies vir vermaak het. Goeie reëls en veiligheid op die rivier: sandbanke en struktuur in die rivier word goed aangedui. Visvang was 'n groot sukses met 'n rekord Grunter van 4 kg. Vir seker 'n vakansiebestemming om te oorweeg. Ons sal vir seker weer daar draai.

OppiKrom se terugvoer

Baie dankie Hentie en Erna, Julle kommentaar word Waardeer. Dit was besonder aangenaam om julle as gaste te kon huisves.
Vriendelike Groete, Oom Daan en tannie Bets.

OppiKrom
Julie N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie N

Baie rustig.

Die stilte is net wat ons nodig gehad het. Die woonstel is pragtig, skoon en goed ingerig. Oom Daan en Tannie Bets is baie gaaf en hulle het ons baie tuis laat voel. Ons sal weer Op die Krom besoek. Dit was baie lekker.

OppiKrom se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi kommentaar oor die woonstel.

Dit was aangenaam om julle te ontmoet.
Dit is vir ons goed om te hoor dat julle rustig en tuis hier gevoel het op die krom rivier.

OppiKrom
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rivertide 36, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59e2a57b79a3418f8b0db004036e5ec3cc78bab95da8d03bfa751721c6663b620b9f30dcbedc4c728b1a705d1c566b239432?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 36 Rivertide St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.131290564899 24.802046220505

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang