OppiKrom
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Daan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Ilse D - Des 2023
Algehele gradering
Balsam vir die siel.
OppiKrom se terugvoer
Baie dankie Ilse! Ons wens jou en Lilly 'n voorspoedige nuwe jaar toe. Lief vir jou. Ons almal Oppikrom.
Wendy C - Okt 2023
Algehele gradering
Loved the place. Good location.
OppiKrom se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Wendy.
Dit was aangemaam om julle as gaste te he.
Krom-groete
Daan en Bets.
Manie T - Sep 2023
Algehele gradering
Baie rustig, lieflike tuin en omgewing.
Rosa L - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig.
Athol K - Jun 2023
Algehele gradering
Good place to stay, good view and excellent hosts.
Johan S - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het al by baie plekke op LekkeSlaap gekuier. Dis die eerste keer dat 'n braairooster silwerskoon was!
Renaldo O - Apr 2023
Algehele gradering
Exceeded our expectations! Very pleasant experience.
Lauren S - Feb 2023
Algehele gradering
Lekker rus, lekker visvang.
John K - Feb 2023
Algehele gradering
Absolutely awesome.
Gerda V - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlik en pragtig.
Sonja S - Okt 2022
Algehele gradering
Te kort wens ons kon langer bly.
Jacobus H - Okt 2022
Algehele gradering
Stil en rustig.
OppiKrom se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie Jacobus. Onthou die visse wag.
Krom-groete,
Oom Daan en Tannie Bets.
Talita B - Okt 2022
Algehele gradering
Hemels! So rustig en pragtig!
OppiKrom se terugvoer
Baie dankie Talita, vir jou resensie.
Ons waardeer dit baie.
Oom Daan en Tannie Bets
Oppikrom.
Michelle T - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantasties.
OppiKrom se terugvoer
Goeie more Michelle,
Baie dankie vir jou kommentaar. Ons is bly julle het dit geniet by ons en datjulle lekker kon rus en ontspan.
Kromgroete XX
Oom Daan en Bets
Ruth K - Mrt 2022
Algehele gradering
This was home away from home. Our hosts, Daan and Bets were so helpful. We enjoyed their great hospitality.
OppiKrom se terugvoer
Dear Ruth,
Thank you so much for your nice review.
We had a very good time with 2 very pleasant
people as guests.
Regards
"kromgroete"
Daan and Bets.
Jeanette R - Mrt 2022
Algehele gradering
Amazing plek om te bly.
OppiKrom se terugvoer
Baie dankie Jeanette,
Ons het heerlik gesels op die stoep en ook 'n wyntjie geniet met sonsondergang.
Vriendelike Groete
Daan en Bets
"OppiKrom"
Luther K - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker rustig en stil.
OppiKrom se terugvoer
Baie dankie Luther, vir jou resensie. Ons waardeer dit baie.
Oom Daan en Tannie Bets.
Opplkrom
Hj V - Des 2021
Algehele gradering
Die kuier by oom Daan en gesin by Op die Krom was 'n hoogtepunt. Omgewing absoluut beeldskoon. Visvang.
OppiKrom se terugvoer
Baie dankie Hentie en Erna, Julle kommentaar word Waardeer. Dit was besonder aangenaam om julle as gaste te kon huisves.
Vriendelike Groete, Oom Daan en tannie Bets.
Julie N - Nov 2021
Algehele gradering
Baie rustig.
OppiKrom se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi kommentaar oor die woonstel.
Dit was aangenaam om julle te ontmoet.
Dit is vir ons goed om te hoor dat julle rustig en tuis hier gevoel het op die krom rivier.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rivertide 36, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang