Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

OppiKrom

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Tony T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

We had the most amazing stay - great views of the river. Fabulous cottage, very clean, modern, beautiful view of the river. Hosts were wonderful people. Location very safe and secure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daan
OppiKrom
Dear Tony, Thanks for your comment on your stay at "Oppikrom." Bets and I appreciate it very much! Kromgroete.

Deon V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ons het heerlik gewoon en wil vir Daan baie dankie sê vir sy gasvryheid en vriend. Ons het twee nagte oorgeslaap. Ons sal beslis weer daar gaan bly. Dis naby aan die dorp indien jy soontoe wil gaan. Die verblyf is puik en is langs die Kromrivier geleë. Pragtige sonsondergang kan gesien word. Hier is ook pragtige voëltjies te sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daan
OppiKrom
Baie dankie vir jou kommentaar, Deon. Bets en ek waardeer dit baie. Dit laat ons goed voel om te hoor julle het die verblyf by "Oppikrom" geniet. Kromgroete.

Ilse D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Balsam vir die siel. Was absoluut heerlik. Die eienaars was ongelooflik behulpsaam, vriendelik en ons het baie welkom gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daan
OppiKrom
Baie dankie Ilse! Ons wens jou en Lilly 'n voorspoedige nuwe jaar toe. Lief vir jou. Ons almal Oppikrom.

Rosa L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Rustig. Pragtige, stil op die rivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wendy C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Loved the place. Good location. Our stay was superb. Will go back anytime.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daan
OppiKrom
Baie dankie vir jou resensie Wendy. Dit was aangemaam om julle as gaste te he. Krom-groete Daan en Bets.

Manie T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie rustig, lieflike tuin en omgewing. Vriendelike eienaars gaan uit hul pad om 'n perfekte naweek te organiseer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Athol K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Good place to stay, good view and excellent hosts. Very neat place to stay with everything available. The location is well centralized for travel around the Eastern Cape. Hosts go out of their way to help.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Ons het al by baie plekke op LekkeSlaap gekuier. Dis die eerste keer dat 'n braairooster silwerskoon was! Baie dankie aan John wat dit pynlik netjies skoonmaak na elke kuiergas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renaldo O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Exceeded our expectations! Very pleasant experience. Beautiful sunset views of the river and soothing sounds of birdlife. Great place to relax and enjoy nature. Plus the owners are some of the nicest poeple around. "Sout van die aarde" as they say in Afrikaans.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Absolutely awesome. A fantastic setting hosted by 2 wonderful people, and can't wait until our next visit. If you looking for peace and tranquillity, this is a must.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Daan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rivertide 36, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59e2a57b79a3418f8b0db004036e5ec3cc78bab95da8d03bfa751721c6663b620b9f30dcbedc4c728b1a705d1c566b239432?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 36 Rivertide St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.131290564899 24.802046220505

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang