Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppirivier

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterblom-rylaan 17, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Oppirivier is 'n selfsorgvakansiehuis wat in 'n puik ligging met 'n uitsig oor die Goukourivier in Stilbaai geleë is. Die eiendom is gerieflik naby die strand geleë, wat dit ideaal maak vir diegene wat op soek is na 'n seewegbreek.

Dié tweeslaapkamerhuis bied gerieflike slaapplek vir 4 volwassenes met 2 kinders. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sy en suite-badkamer het 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed, terwyl die sitkamer 'n kinderslaapbank vir 2 kinders het. Die tweede badkamer is apart en het 'n stort.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond en ketel. 'n Ontbyttoonbank met kroegstoele is ook beskikbaar. Die huis maak oop op 'n patio met braaigeriewe wat oor die rivier uitkyk, en wat na 'n uitgestrekte grasperk lei.

Die eiendom bied onderdakparkeerplek vir 2 voertuie en die huis is beveilig met diefwering en veiligheidshekke.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

CHRISTHILDA Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Waterblom-rylaan 17, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterblom-rylaan 17, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1a02fbb1fe950e5a6daa1ce63dcf3dfeda276bd4fa811f130f5976218b45358eefd585656e5beffc62ccc91bd9ce5699279?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 17 Waterblom Drive Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.354838824996 21.413668132541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang