Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppisand

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Petronella T
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Ontspannend. Gerieflik. Lekker. Die verblyf van begin tot einde was fantasties. Ons kon die heeltyd met die eienaar in kontak bly, en enige vrae wat ons gehad het, is met die grootste liefde beantwoord.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Merel V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Lovely, friendly owners. Very lovely place right next to the beach. Has everything you wish for when you're on holiday. And friendly owners who are very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alicia K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Amazing, mooi en rustig. Kinders het dit vreeslik geniet. Nie van hulle geweet nie. Sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anja L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2024

Lekker strandhuis met pragtige uitsig! Ons het heerlik gebly. Die huis is perfek geleë en pragtig en gemaklik vir gesinne met jong kinders. Baie dankie vir die heerlike naweek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Alan C
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Feb 2024

Rustig en ontspannend. Baie lekker paar dae in goed toegeruste huis op die see.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2024

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Danie S
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Baie goeie kommunikasie van eienaar. Eienaar was toegewend, en het nie geskroom om te antwoord op vrae wat jy het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanle V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jun 2023

Baie goed. Baie goed ingerigte kombuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol V
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Aug 2023

Baie oulike plekkie, regte see-vakansie-wegbreek-huisie. Daar was nie handdoeke uitgesit nie. Het met eienaar gekommunikeer, sy het die Saterdag laat weet waar dit is. Daar is nie 'n bulb in die kamer langs die hoofkamer nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 00:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 2, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA102c7d489e51effe8e7108de4546e0b26df3325a0c6d01d868d50779fb9a07ed3a5d37b88137cef4fe8b1dc5649415428d9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 2 Waterkant Street Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 00:00-23:00 10:00 -34.383451891486 21.422310148549

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang