Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppisand

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir Oppisand
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Petronella T - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petronella T

Ontspannend. Gerieflik. Lekker.

Die verblyf van begin tot einde was fantasties. Ons kon die heeltyd met die eienaar in kontak bly, en enige vrae wat ons gehad het, is met die grootste liefde beantwoord.

Merel V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merel V

Lovely, friendly owners.

Very lovely place right next to the beach. Has everything you wish for when you're on holiday. And friendly owners who are very helpful.

Alicia K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia K

Amazing, mooi en rustig.

Kinders het dit vreeslik geniet. Nie van hulle geweet nie. Sal dit aanbeveel.

Anja L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anja L

Lekker strandhuis met pragtige uitsig!

Ons het heerlik gebly. Die huis is perfek geleë en pragtig en gemaklik vir gesinne met jong kinders. Baie dankie vir die heerlike naweek!

Alan C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alan C

Rustig en ontspannend.

Baie lekker paar dae in goed toegeruste huis op die see.

Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Danie S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S

Baie goeie kommunikasie van eienaar.

Eienaar was toegewend, en het nie geskroom om te antwoord op vrae wat jy het nie.

Sanle V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanle V

Baie goed.

Baie goed ingerigte kombuis.

Carol V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carol V

Baie oulike plekkie, regte see-vakansie-wegbreek-huisie.

Daar was nie handdoeke uitgesit nie. Het met eienaar gekommunikeer, sy het die Saterdag laat weet waar dit is. Daar is nie 'n bulb in die kamer langs die hoofkamer nie.

Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 00:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 2, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA102c7d489e51effe8e7108de4546e0b26df3325a0c6d01d868d50779fb9a07ed3a5d37b88137cef4fe8b1dc5649415428d9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 2 Waterkant Street Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 00:00-23:00 10:00 -34.383451891486 21.422310148549

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang