Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppistoep

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sugnet Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 6 resensies vir Oppistoep
Netheid
3.8/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Lindie V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie V

Asemrowende uitsig!

Ongelooflike uitsig!

Andrea J - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea J

Vleesbaai en Oppistoep is amazing.

Ons het baie lekker gebly. Ons was met vriendelikheid ontvang en baie gelukkig met die verblyf.

Oppistoep se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet. Ons is tans besig om die huis op te knap en sien uit om julle weer te ontvang

Oppistoep
Alfred B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Alfred B

Hulle sien ons nie weer nie.

Glad nie. Die huis is glad nie op standaard nie en die badkamer is onaanvaarbaar. Skandalig dat die eienaar die huis nog verhuur, dan word ons vertel dat hulle die huis gaan opknap. Wel, dit het niks vir ons beteken nie. Een groot teleurstelling.

Oppistoep se terugvoer

Alfred was nie 'n aangename gas nie. Ons gasheer het buite perke gegaan om hulle te akkommodeer. Ons huis word tans opgeknap, soos aan hom verduidelik. Ons sal graag ons profiel aanpas na die opknapping. Ons is ook trots op resensies op verskillende akkommodasieplatforms.

Oppistoep
Anne-mart S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-mart S

Die beste seehuis direk op die strand.

Die mooiste interior. Die ligging kan nie beter. Regte, gemaklike seehuisie.

Hester J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester J

Sowaar 'n juweel reg op die strand!

Ons het heerlik vakansie gehou! Mag dalk effens klein raak met net 1 badkamer tussen 8 mense. Die kombuis en badkamer kort 'n bietjie opknapping, maar die ligging maak dubbel en dwars op daarvoor!

Nicolene B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolene B

Direkte toegang tot strand, baie lekker wegbreek.

Willem wat ons ontvang het was baie gasvry. Die huis se ligging fantasties, op die strand. Die huis is wel nogal klein vir 8 mense. Nie ‘n baie groot sitkamer vir kuier nie. Maar andersins het ons baie lekker gebly.

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muller-laan 34, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf3b94a55df66c88593a3d4f7fb1aa2e4752114d1759fa739bb130f98876c4e3b773423ff807d534a97a121be2266d7954d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 34 Muller Avenue Vleesbaai 6504 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.28486486393 21.911284447221

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang