Oppistoep
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Sugnet Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 9
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Lindie V - Feb 2023
Algehele gradering
Asemrowende uitsig!
Andrea J - Sep 2024
Algehele gradering
Vleesbaai en Oppistoep is amazing.
Oppistoep se terugvoer
Baie bly julle het dit geniet. Ons is tans besig om die huis op te knap en sien uit om julle weer te ontvang
Alfred B - Sep 2024
Algehele gradering
Hulle sien ons nie weer nie.
Oppistoep se terugvoer
Alfred was nie 'n aangename gas nie. Ons gasheer het buite perke gegaan om hulle te akkommodeer. Ons huis word tans opgeknap, soos aan hom verduidelik. Ons sal graag ons profiel aanpas na die opknapping. Ons is ook trots op resensies op verskillende akkommodasieplatforms.
Anne-mart S - Sep 2022
Algehele gradering
Die beste seehuis direk op die strand.
Hester J - Des 2021
Algehele gradering
Sowaar 'n juweel reg op die strand!
Nicolene B - Feb 2021
Algehele gradering
Direkte toegang tot strand, baie lekker wegbreek.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Muller-laan 34, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang