Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppistoep

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muller-laan 34, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Oppistoep is 'n selfsorghuis vir 6 gaste in Vleesbaai tussen Mosselbaai en Stilbaai en is 50 m vanaf die hoogwatermerk. Hierdie huis is nuut opgeknap.

Dié huis het 4 slaapkamers waarvan 2 'n uitsig oor die see het en 'n ruim badkamer met 'n instapsort. Drie van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is met 'n yskas, stoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Die badkamer het ñ instap-sort en is pas opgeknap.

Gaste kan etes binnenshuis of by die nuwe braaiplek buite op die stoep geniet. DStv-kanale en WiFi is beskikbaar. ontspan. Daar is ook 'n enkel-toesluitmotorhuis.

Die leefarea lei na 'n stoep met 'n braai en 180 grade-uitsig oor die see en strand.

Vleesbaai het lieflike strande vir lang stappies, swem, visvang, roei, branderplankry, dolfyn- en walviskyk en sandduine vir 4x4-ry op die sandduine.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sugnet Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Muller-laan 34, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oppistoep het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muller-laan 34, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf3b94a55df66c88593a3d4f7fb1aa2e4752114d1759fa739bb130f98876c4e3b773423ff807d534a97a121be2266d7954d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 34 Muller Avenue Vleesbaai 6504 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.28486486393 21.911284447221

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang