Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppistoep

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muller-laan 34, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Oppistoep is 'n selfsorghuis vir 6 gaste in Vleesbaai tussen Mosselbaai en Stilbaai en is 50 m vanaf die hoogwatermerk. Die huis is geskik vir families wat die buitelug geniet. Die uitsig is asemrowend en sowat 50m vanaf een van Vleesbaai se gesogte swemplekke. Hierdie huis is nuut opgeknap.

Oppistoep het 4 slaapkamers waarvan 2 'n uitsig oor die see het en 'n ruim badkamer met 'n instapsort. Drie van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is met 'n yskas, moderne multi-funksionele stoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar.

Gaste kan etes by die etenstafel geniet of in die sit-area met 'n TV met DStv-kanale ontspan. WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n stoep met 'n braai en 180 grade-uitsig oor die see en strand.

Vleesbaai het lieflike strande vir lang stappies, swem, visvang, roei, branderplankry, dolfyn- en walviskyk en sandduine vir 4x4-ry op die sandduine.

Almal welkom!

Kamer-opset

Slaapplek vir 7 mense 4 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sugnet Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Muller-laan 34, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oppistoep het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muller-laan 34, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7e7e9926515577cafbeac10d613ebf66fc8a9fdc02c5358245de4a31b64d58f02f188d4b7c91717bc32f6db6d5aa05349c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 7) 6 5 1 5 34 Muller Avenue Vleesbaai 6504 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.28486486393 21.911284447221

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang