Opstal Gasteplaas
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Willem Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 430
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Diana E - Sep 2024
Algehele gradering
Baie sentraal, skoon en funksioneel.
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Nadia D - Sep 2024
Algehele gradering
Alles was awesome.
Magda M - Sep 2024
Algehele gradering
Gemaklike, skoon eenheid. Sal beslis weer by Opstal bly.
Lorencia P - Aug 2024
Algehele gradering
Naby aan venue gewees waar ek moes wees.
Melodi W - Jul 2024
Algehele gradering
Voldoende vir net oornag.
Alta L - Jul 2024
Algehele gradering
Will stay again!
Kobus L - Jul 2024
Algehele gradering
Lekker gebly.
Louise F - Jun 2024
Algehele gradering
Nice stay.
Madel D - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker!
Leeann V - Apr 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Anna-mart V - Mrt 2024
Algehele gradering
Gemaklik - 'n elke opsig van die woord .
Magda M - Feb 2024
Algehele gradering
Gerieflik vir oornag verblyf.
Chris B - Feb 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies en goeie waarde vir geld.
Marita V - Jan 2024
Algehele gradering
Veilige bekostigbare oornagplek met alles wat jy nodig het.
Hugo B - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekka.
Kevin D - Jan 2024
Algehele gradering
Ons verblyf was baie goed.
Mamello M - Aug 2024
Algehele gradering
Great stay.
Carla B - Jan 2024
Algehele gradering
Delightful.
Alex B - Sep 2024
Algehele gradering
Ligging en gemak, inboek is so sorgvry.
Johane J - Mrt 2024
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Charmaine B - Feb 2024
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en geleë x.
Lees meerPeare L - Sep 2024
Algehele gradering
Het Aardklop fees besoek. Naby geleë.
Heleen L - Apr 2024
Algehele gradering
Gerieflik en waarde vir geld.
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Johannes D - Mrt 2024
Algehele gradering
Sleg begin, beter geeindig.
Lees meerJeanne V - Feb 2024
Algehele gradering
Was nie rustig nie.
Louis D - Feb 2024
Algehele gradering
Frustrerend.
Surette M - Des 2023
Algehele gradering
Ligging perfek skoon en netjies.
Jeanine A - Des 2023
Algehele gradering
Stunning, stunning, stunning!
Louisa P - Des 2023
Algehele gradering
Great place to sleep over.
Liesl V - Nov 2023
Algehele gradering
Ideaal vir 'n nag of twee se oorbly.
Gerhard D - Nov 2023
Algehele gradering
Was lekker en rustig gewees.
Madelein V - Okt 2023
Algehele gradering
Veilig.
Martie B - Sep 2023
Algehele gradering
Gerieflike oornagplek naby aan NWU.
Heidi H - Aug 2023
Algehele gradering
Rustige atmosfeer, ligte en TV werk tydens load shedding, baie naby NWU-astro.
Maria T - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlike plek, sentraal en netjies.
Ernst V - Jul 2023
Algehele gradering
Baie skoon en netjies. Heel gemaklike beddens. Baie goeie kwaliteit vir die prys.
Melanie A - Jul 2023
Algehele gradering
Dis 'n rustige plek. Die diensmeisies is vriendelik en behulpsaam.
Marthelie V - Jun 2023
Algehele gradering
Love dit!
Annezelle H - Jun 2023
Algehele gradering
Gemaklik en perfek.
Elize W - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlik skoon en netjies, daar kort niks nie. Waarde vir geld.
Jolene V - Mei 2023
Algehele gradering
Baie netjies en veilig. Alles wat jy nodig het vir 'n oornag-plekkie.
Corne S - Mei 2023
Algehele gradering
Alles wat nodig is!
Erika C - Mei 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Mariette G - Apr 2023
Algehele gradering
Baie skoon, netjies en ruim eenheid.
Melani S - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was skoon en netjies. Die mense van my ontvang het, was vriendelik en behulpsaam.
Zandre W - Mrt 2023
Algehele gradering
Familiegeleentheid
Wesley C - Feb 2023
Algehele gradering
Ideal for sitting back and relaxing.
Henry D - Feb 2023
Algehele gradering
Dit was perfek vir 'n vinnige oorslaap. Skoon, netjies en wit beddegoed.
Hetsie R - Feb 2023
Algehele gradering
Skoon, gerieflike, rustige verblyf.
René V - Feb 2023
Algehele gradering
Baie gerieflike, bekostigbare en skoon verblyf.
Melani S - Jan 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker. Die kamer was pragtig skoon en netjies. Dit was die gerieflikste beddens en tydens ons ontvangs, was dit vinnig afgehandel en ons kon rustig raak. Baie dankie. Ons sal julle beslis aanbeveel.
Lees meerUdette K - Aug 2023
Algehele gradering
Netjiese oornagverblyf in studente-omgewing.
Herman D - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtige plek. Akkommodasie fantasties.
Charl V - Feb 2023
Algehele gradering
Gerieflik naby NWU.
Maritza M - Okt 2023
Algehele gradering
Gerieflik en waarde vir geld.
Mariana H - Apr 2023
Algehele gradering
Oorgeslaap na 'n troue wat ons bygewoon het.
Pieter M - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik vir vinnige 1 aand oorslaap vir kinders se sport, voldoen aan verwagtinge.
Jacques V - Des 2023
Algehele gradering
Rustigheid.
Adele V - Sep 2023
Algehele gradering
Gerieflik, skoon.
Tricia F - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
Annette T - Apr 2023
Algehele gradering
Gerieflik, vriendelik, goed geleë.
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Bennie G - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker geslaap en plek was mooi skoon en hulle was behulsaam. Dankie vir krag tydens loadshedding.
Karmen S - Okt 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en skoon.
Philip M - Sep 2022
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld, baie stylvol, netjies en skoon.
Rudolph V - Jul 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Magda S - Jun 2022
Algehele gradering
Het baie lekker gebly, dit is netjies, veilig en naby alles wat jy nodig sal hê.
Opstal Gasteplaas se terugvoer
Goeiedag Stavros, baie dankie vir jou resensie. Ons hoop om jou spoedig weer te sien.
Vriendelike groete
Gerrit B - Jun 2022
Algehele gradering
Baie behulpsaam en vriendelik.
Opstal Gasteplaas se terugvoer
Goeie dag Gerrit, baie dankie vir jou trugvoer. Ons is bly dat julle julle tyd by ons geniet het. Ons hoop om julle spoedig weer te sien.
Vriendelike groete
Dan R - Jun 2022
Algehele gradering
Baie lekker dankie.
Opstal Gasteplaas se terugvoer
Goeiedag Dan, baie dankie vir jou resensie. Ons hoop om julle weer spoedig by ons te verwelkom. Vriendelike groete
Lize-marie V - Mei 2022
Algehele gradering
Gerieflik, bekostigbaar en snoesig.
Opstal Gasteplaas se terugvoer
Goeiemôre Gys
Baie dankie vir jou resensie. Ons hoop om jou gou weer te verwelkom by ons.
Natasha V - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlik oornag daarso. Plekkie baie skoon en netjies. Voel veilig.
Opstal Gasteplaas se terugvoer
Goeiedag Natasha, baie dankie vir jou terugvoer. Ons hoop om julle spoedig weer te sien. Vriendelike groete
Philip M - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtige kamer, baie skoon en netjies.
Elmarie V - Mei 2022
Algehele gradering
Oorslaap.
Opstal Gasteplaas se terugvoer
Goeiedag, baie dankie dat jy jou ervaring met ons deel. Ons hoop om jou binnekort weer te sien. Vriendelike groete
Nelia R - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier!
Opstal Gasteplaas se terugvoer
Goeiedag Nelia, baie dankie vir jou resensie. Ons hoop om julle spoedig weer te sien. Vriendelike groete
Gerhard S - Apr 2022
Algehele gradering
Sien onder.
Opstal Gasteplaas se terugvoer
Goeie dag Gerhard, baie dankie vir jou resensie. Ons hoop om julle weer spoedig te sien.
Vriendelike groete
Aleka S - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker hawe na 'n lang pad.
Opstal Gasteplaas se terugvoer
Goeie dag Aleka,
Baie dankie vir jou resensie. Ons hoop om jou gou weer te verwelkom by Opstal.
Vriendelike groete
Charmain G - Feb 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
C B - Feb 2022
Algehele gradering
Personeel baie vriendelik en gasvry. Verblyf skoon en netjies.
Jacques V - Feb 2022
Algehele gradering
Gerieflik, netjies, sentraal.
Morné D - Feb 2022
Algehele gradering
Great value for money!
Karna F - Mei 2022
Algehele gradering
Oulike, gerieflike, netjiese en goed geleë plekkie.
Opstal Gasteplaas se terugvoer
Goeiedag Karna, baie dankie vir jou resensie. Ons sien uit daarna om jou binnekort weer te sien. Vriendelike groete
Jamien F - Mrt 2022
Algehele gradering
Was heel aangenaam en effektief.
Opstal Gasteplaas se terugvoer
Goeie dag Jamien,
Baie dankie vir die resensie. Ons hoop om jou spoedig weer te sien.
Vriendelike groete
Charlene S - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker oornag daar.
Opstal Gasteplaas se terugvoer
Goeie dag Charlene,
Baie dankie vir jou resensie. Ons hoop om jou spoedig weer by Opstal te verwelkom.
Vriendelike groete
Peet V - Jan 2022
Algehele gradering
Die inboek was maklik. Die eenheid was baie mooi skoon, en daar was water, tee en koffie beskikbaar.
Magriet P - Nov 2022
Algehele gradering
Netjiese verblyf. Sentraal geleë.
Koos G - Sep 2022
Algehele gradering
Uitstekende gasvryheid en blyplek is wat ons verwag het vir die goeie prys.
Opstal Gasteplaas se terugvoer
Goeie môre Koos,
Baie dankie vir jou resensie, ons weet van die geraas en het ons terrein bestuurder gestuur om hulle stil te maak. Ons vra groot onverskoning vir die geraas. Ongelukkig kan ons nie altyd met aankoms sien hoe die gedrag gaan wees van ander gaste nie, maar ons is altyd beskikbaar om sulke probleme uit te sorteer.
Ons sal definitief diefwering oorweeg om al ons gaste veiliger te laat voel.
Jozet M - Mei 2022
Algehele gradering
Lekker, netjies en gerieflik.
Opstal Gasteplaas se terugvoer
Goeie dag Jozet, baie dankie vir jou resensie. Ons hoop om jou spoedig weer te verwelkom. Vriendelike groete
Megan C - Mei 2022
Algehele gradering
Lekker, goeie diens, sal dit definitief weer gebruik.
Opstal Gasteplaas se terugvoer
Goeiedag Megan, baie dankie vir jou terugvoer. Ons hoop om julle weer spedog trug te verwelkom by Opstal. Vriendelike groete
Santa H - Okt 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Elrene T - Aug 2022
Algehele gradering
Gemaklik vir 'n vinnige oorslaap. Baie mooi en netjiese blyplek.
Opstal Gasteplaas se terugvoer
Goeie middag Elrene,
Baie dankie vir die resensie.
Ons vra onverskoning vir die geraas van die studente, dit was rocking Potch tydens julle verblyf daarom die geraas.
Ons kan met 'n geruste hart sê dit is nie 'n weeklikse ding nie.
Vriendelike groete
Schelbé
Maryke P - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie gemaklike verblyf.
Armand R - Feb 2022
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Louis D - Feb 2022
Algehele gradering
Soos bespreek in volgende blok.
Lisa V - Mei 2022
Algehele gradering
Beste ligging en netjiese kamers.
Opstal Gasteplaas se terugvoer
Goeie dag, baie dankie dat jy jou ervaring met ons deel. Ons hoop om jou binnekort weer te sien. Vriendelike groete
Annelien P - Jan 2022
Algehele gradering
Uitstekend. Goed geleë
Michael N - Des 2022
Algehele gradering
Very relaxing.
Marijke B - Mei 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens. Gemaklike verblyf, kon lekker ontspan. Dit is naby winkels vir vinnige aandete.
Opstal Gasteplaas se terugvoer
Goeiedag Marijke, ons waardeer dit regtig dat jy die tyd geneem het om jou gradering met ons te deel. Ons sien uit daarna om jou binnekort weer te sien. Vriendelike groete
Carl S - Apr 2022
Algehele gradering
Gerieflik geleë. Skoon en netjies.
Opstal Gasteplaas se terugvoer
Goeie dag Carl, baie dankie vir jou resensie. Ons hoop om julle weer spoedig te verwelkom by die Opstal.
Vriendelike groete
Ilza D - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf.
Opstal Gasteplaas se terugvoer
Goeie dag Ilza,
Baie dankie vir jou resensie. Ons hoop om julle weer spoedig te sien.
Vriendelike groete
Nikola N - Apr 2022
Algehele gradering
Dit het 'n skoon, maar uiters basiese oorslaapplek verskaf.
Lees meerOpstal Gasteplaas se terugvoer
Goeie dag Nikola
Baie dankie vir die terugvoer. Ons gaan verseker die aanbevelings in ag neem en ekstra plek vir handoeke ens. byvoeg. Ons hoop om u weer by Opstal te verwelkom.
Vriendelike groete.
Rudi M - Des 2021
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Christel Z - Des 2021
Algehele gradering
Was baie vriendelik ontvang. Lekker gebly. Sal weer daar tuisgaan.
Deonicia V - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en veilig.
Magda S - Des 2021
Algehele gradering
Netjiese en veilige omgewing, personeel baie vriendelik en behulpsaam.
Jessica M - Nov 2021
Algehele gradering
Awesome.
Philip M - Aug 2021
Algehele gradering
Baie goeie diens, netjies en baie skoon. Baie goeie waarde vir geld.
Opstal Gasteplaas se terugvoer
Baie bly jy het lekker gebly. Sien uit om jou weer in die toekoms te ontvang.
Jackie M - Mei 2021
Algehele gradering
Baie gasvryheid gebied. Lekker atmosfeer!
Liezel V - Mei 2021
Algehele gradering
Vir 'n oornag was dit perfek. Goeie diens.
Magdalena F - Mei 2021
Algehele gradering
Ons het lekker warm gestort en slaap. Ons het ook as gesin lekker gekuier om die koffiepot.
Retha V - Mei 2021
Algehele gradering
Ons familie het oorgebly in 'n paar kamers. Het my ouers na 'n aftreeoord getrek.
Lucinda C - Apr 2021
Algehele gradering
Gemaklike oorslaapverblyf.
Juliana O - Apr 2021
Algehele gradering
Goed geleë en netjies.
Madeleine R - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker akkommodasie met vriendelike diens.
Morné D - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie goed geleë naby aan kampus.
Reinette V - Mrt 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Is-mari D - Feb 2021
Algehele gradering
Netjies. Skoon. Gasvry. Vriendelik.
Liezel B - Feb 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon, volledig toegerus en sakpas!
Freda N - Feb 2021
Algehele gradering
Gemaklik.
Opstal Gasteplaas se terugvoer
Goeie more
Baie dankie vir julle terugvoer. Ons waardeer dit baie.
Ons gee aandag aan die skylight.
Jammer oor net 2 handdoeke daar is veronder stel om 3 badhandoeke sowel as 3 klein handoekies in te wees. Ons volg dit ook op
Baie danklie vir julle bespreking by Opstal Gasteplaas. Vertrou ons sien julle weer in die toekoms.
Groete
Elize
Esther R - Feb 2021
Algehele gradering
Gerieflik en skoon.
Eleanor K - Jan 2021
Algehele gradering
Ons het heerlik gerus en geslaap op 'n lang reis tussen Mpumalanga en die Noord Kaap.
Opstal Gasteplaas se terugvoer
Goeie middag
So bly julle het lekker gerus. Vertrou julle is veilig by julle bestemming
Sien uit om julle weer te ontvang
Groete
Elize
Elizma L - Jan 2021
Algehele gradering
Rustig.
Erica L - Aug 2021
Algehele gradering
Beste oornag.
Stella B - Jun 2021
Algehele gradering
Gasvry en lekker gebly.
Tertia M - Mei 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik en baie mooi skoon, en goed geleë.
Jacobus O - Apr 2021
Algehele gradering
Kamer is baie skoon en netjies.
Andre F - Mrt 2021
Algehele gradering
Jongste dogter gaan inskryf by NWU.
Ria R - Feb 2021
Algehele gradering
Heerlik
Cg N - Apr 2021
Algehele gradering
Het ongelooflik lekker gebly!
Rolene L - Sep 2021
Algehele gradering
Vreeslik lekker gebly.
Trisha M - Aug 2021
Algehele gradering
Very clean and lovely.
Nicole S - Apr 2021
Algehele gradering
Fantastiese plek, kort net 'n paar klein goedjies.
Jacqueline V - Jan 2021
Algehele gradering
Rustig, netjies en alles wat mens nodig het.
Denise V - Feb 2021
Algehele gradering
Ons het lekker gebly, daar is als wat jy nodig het vir oornagverblyf, plus lugversorging. Als was netjies en skoon en ons het veilig gevoel. Dankie julle.
Estelle A - Jun 2021
Algehele gradering
Als wat jy nodig het vir 'n oornagplekkie.
Arnold R - Apr 2021
Algehele gradering
Veilig en redelik gerieflik.
Hendrik Z - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie min geslaap a.g.v. studente wat tot 02:00 gekuier het.
Carl S - Feb 2021
Algehele gradering
Sentraal en gerieflik geleë.
Riana D - Mei 2021
Algehele gradering
Netjies en lekker gebly.
Lees meerMelani S - Des 2020
Algehele gradering
Ons het dit regtig baie geniet.
Suzette S - Nov 2020
Algehele gradering
Netjiese verblyf en vriendelike diens.
Suzette S - Nov 2020
Algehele gradering
Skoon netjiese verblyf en vriendelike diens.
Ashley Jill P - Nov 2020
Algehele gradering
Baie oulik en netjies. Net wat mens nodig het vir oornag.
Opstal Gasteplaas se terugvoer
Baie bly julle het julle verblyf geniet.
Sien uit om julle weer te ontvang.
Groete,
Elize
Hannetjie F - Nov 2020
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Shadre V - Nov 2020
Algehele gradering
We had a pleasant stay.
Miané D - Okt 2020
Algehele gradering
Soos wat die foto's lyk, so lyk die kamer ook!
Walli E - Okt 2020
Algehele gradering
Good and clean and fresh
Jacqueline V - Sep 2020
Algehele gradering
Hul sien ons beslis weer. Bekostigbaar, netjies en ruim.
Susan H - Mrt 2020
Algehele gradering
Ons het oornag vir 'n gradeplegtigheid en die bestuur het ons tegemoetgekom met die inkloktyd sodat ons vinnig kon stort en aantrek.
Francois V - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Linda M - Mrt 2020
Algehele gradering
Lekker.
Ampie V - Mrt 2020
Algehele gradering
Ongelooflik baie lekker en waarde vir geld.
Andre V - Feb 2020
Algehele gradering
Baie lekker, beslis waarde vir geld.
C E - Feb 2020
Algehele gradering
Skoon en netjies, baie gerieflik en naby aan alles!
Petro L - Feb 2020
Algehele gradering
Gerieflik en bekostigbaar.
Wickus W - Feb 2020
Algehele gradering
Gerieflik, netjiese akkommodasie teen 'n billike koste met vriendelike personeel.
Bertus F - Feb 2020
Algehele gradering
Kamers was mooi, netjies en skoon.
Steven B - Feb 2020
Algehele gradering
Baie mooi, lekker plek.
Rika A - Jan 2020
Algehele gradering
Netjies, skoon en goed geleë.
Eugene N - Jan 2020
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs en oulike plek om te bly, ten sterkste aanbeveel.
Anél V - Jan 2020
Algehele gradering
Was heerlik.
Catharina F B - Nov 2020
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Jurgens V - Mrt 2020
Algehele gradering
Ons het regtig die gerief en vryheid geniet in 'n redelike stil omgewing.
Anne-marie V - Mrt 2020
Algehele gradering
Silwerskoon, baie gerieflik, rustig en stil.
Johan V - Jan 2020
Algehele gradering
Beste kwaliteit en waarde van geld.
Christa J - Jan 2020
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs en netjiese, skoon kamer.
Elize C - Jan 2020
Algehele gradering
Baie netjies, veilig en bekostigbaar.
Francois C - Jan 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Elmarié D - Jan 2020
Algehele gradering
Gerieflike oornagverblyf naby NWU-Potch kampus.
Ann M - Okt 2020
Algehele gradering
Kort maar lekker gewees.
Refilwe M - Okt 2020
Algehele gradering
My stay was peaceful, only had a challenge with the shower water.
Magdaleen S - Jan 2020
Algehele gradering
Ons het baie welkom gevoel en die kamer was werklik netjies en skoon.
Jolene H - Nov 2020
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en naby universiteit.
Mariana V - Feb 2020
Algehele gradering
Oorgeslaap vir kursus.
Ané V - Feb 2020
Algehele gradering
Dit was baie lekker. Die plekkie het alles wat ons nodig gehad het.
Cornelda F - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker hier gekuier.
Pieter/landie S - Des 2019
Algehele gradering
Dit was netjies ,rustig en baie gesellig.
Aletta V - Des 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Trudie K - Des 2019
Algehele gradering
Het ons verwagting oortref.
Jurie O - Des 2019
Algehele gradering
Very nice and practical.
Theresa R - Des 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike diens gekry.
Marianne K - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Netjies, mooi en puik diens.
Danita V - Des 2019
Algehele gradering
Mal oor die plek!
Antoinette D - Des 2019
Algehele gradering
Netjiese plek, vriendelike mense!
Johan C - Nov 2019
Algehele gradering
Personeel vriendelik en verblyf fantasties.
Jabez P - Nov 2019
Algehele gradering
Amazing!
David J - Nov 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Lynette W - Nov 2019
Algehele gradering
Fantasties baie dankie vir die lekker verblyf!
Vivienne F - Nov 2019
Algehele gradering
Netjies, was lekker om daar te oornag.
Magda B - Nov 2019
Algehele gradering
Ek het nie woorde nie. Fantasties.
Lees meerLisa D - Nov 2019
Algehele gradering
Ongelooflike diens en veiligheid.
Lizelle L - Nov 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies, gerieflik.
Opstal Gasteplaas se terugvoer
Baie dankie Lizelle, jou terugvoer word opreg wardeer!
Jana B - Nov 2019
Algehele gradering
Aangenaam en gemaklike verblyf.
Jan J - Okt 2019
Algehele gradering
Was baie lekker en netjies.
Opstal Gasteplaas se terugvoer
Baie dankie Jan, dit was 'n vooreg om julle te huisves.
Lara R - Aug 2019
Algehele gradering
Very Convenient, modern, affordable.
Opstal Gasteplaas se terugvoer
Thank you very much Lara. We appreciate your positive feedback!
Debbie V - Okt 2019
Algehele gradering
Pragtig, skoon en vriendelik.
Opstal Gasteplaas se terugvoer
Dankie Debbie, wardeer jou terugvoer.
Pierre V - Nov 2019
Algehele gradering
Baie lekker, ons sal weer daar oornag.
Opstal Gasteplaas se terugvoer
Baie dankie Pierre, ons wardeer die positiewe terugvoer. Dit was 'n vooreg om julle the huisves.
Cornelis N - Okt 2019
Algehele gradering
Lekker.
Opstal Gasteplaas se terugvoer
Dankie Cornelis, wardeer die positiewe terugvoer.
Joe V - Des 2019
Algehele gradering
Wow.
Carol P - Okt 2019
Algehele gradering
Gemaklik.
Opstal Gasteplaas se terugvoer
Beste Carol,
Baie dankie, ons waardeer die terugvoer. Dit was 'n voorreg om jou te huisves.
Ons is baie opgewonde oor die nuwe kamers en gaan verseker dit nog lekkerder maak om daarin te bly.
Groete
Willem
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 49 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Thabo Mbeki-rylaan, Potchefstroom, 2531, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang